Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Grove Studio Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winding-laan 3, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maple Grove Studio Cottage is 'n knus selfsorgeenheid in Upper Hogsback, agter 'n laning haselneutbome en het 'n uitsig oor die tuin. Gaste kan ontspan in hierdie rustige omgewing wat slegs deur die klanke van die natuur gekenmerk word en ideaal is vir 'n wegbreek uit die stad.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed en 2 beddens vir kinders. Daar is 'n stort en 'n bad in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en daar is gemaklike rusbanke en 'n kaggel in die sitarea. 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met draagbare braaigeriewe en buitesitplek. Gaste kan met die paadjies langs stap of op 'n bankie onder 'n boom sit en die natuur bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lyndsay Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 81

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Winding-laan 3, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winding-laan 3, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3c585f1613bba6b9697ef4f66a886e4a51b4549ad31f84056486899f89a029410092f5c614923c44fae0aadc3f2129ec6e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 Winding Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.578462572639 26.918545728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem