Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maple Grove in Hogsback

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 75 resensies vir Maple Grove in Hogsback
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaco V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur paradys.

Maple Grove is 'n baie netjiese blyplek in 'n pragtige tuin. Ek sal Maple Grove hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you Jaco - we loved having you stay at Maple Grove. Hope to see you again. Many thanks, Lyndsay and Peter.

Maple Grove in Hogsback
Margaret L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margaret L
Saam met vriende

Was anders as die gewone baie lekker gebly weg van die stads geraas en gejaag.

Koue nat 8 dae het vir ons 'n White Christmas gegee sonder sneeu. Was iets anders as die gewone. Warm cosy kaggelvuur Kersfees. Rustig in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you, Margaret - so pleased to hear that you had a good time!

Maple Grove in Hogsback
Magda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker cosy, skoon en netjies.

Dis so tussen die bome en lekker weg van mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thanks, Magda. Much appreciated.

Maple Grove in Hogsback
Elizabeth V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met vriende

Heerlike knus blyplek met binne kaggel in hierdie koue winter!

Hogsback het my siel gevoed! Die arboretum, die hoogste hoë bome!!! Die watervalle! Madonna en kind-waterval is van die mooiste watervalle wat ek al gesien het. Ons blyplek was heerlik ten spyte van ysige koue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for the lovely review Elizabeth. We loved hosting you all and thrilled that you enjoyed your stay at Maple Grove. Warm regards Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Daryl D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We stayed in the 2 en-suite bedroom chalet, perfect accommodation. Highly reccommend.

Excellent hosts, Lyndsay and Peter Walker were attentive and welcoming. We are keen birders and the garden provided many sightings. Well appointed, all that one needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you Daryl for your awesome review. We look forward to a repeat visit. Warm regards Lyndsay and Peter

Maple Grove in Hogsback
Tiekie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiekie D
Saam met vriende

Baie gerieflik, goed toegerus, pragtige omgewing.

Die dorpie is maar redelik verwaarloos maar die gastehuis was meer as voldoende. Die omgewing is wondermooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you, Tiekie. We loved hosting you and hope to see you in our neck of the woods again.
Warm regards
Lyndsay and Peter

Maple Grove in Hogsback
Johan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Absolutely fantastic and cozy stay!

Idyllic surroundings make you feel like you are alone in the most beautiful forest! We only stayed for one night and when we got there it was raining. We stayed in and made a fire in the fireplace. We enjoyed the beautiful surroundings with some great wine and played cards till late. It rained through the night but we could explore a bit in the morning. What a magical place, will definitely have to go back to explore more of the little town and surroundings. We went during the off-season and chose to stay in, but there are limited restaurants open during the off-season. We could not find a breakfast place on our way out around 9:30 am. Would love to do this during the busy season to be part of the adventure and magic that I can only imagine happens in this beautiful place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for your awesome review, much appreciated!

Maple Grove in Hogsback
Ronell S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie Hogsback gekies. Hogsback het ons gekies!

Die kuier was absoluut fantasies. Lindsay en Pete is gashere van formaat en ons sal verseker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thanks Ronel for your lovely review. We loved having you stay at Maple Grove and look forward to the next visit!

Maple Grove in Hogsback
Jeanetta J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislik, gerieflik, en baie goed toegerus.

Baie dankie vir voldoende voorsiening vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Hi Jeanetta,
Thank you for taking the time to review us. Many thanks for your support.
Warm regards Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Pieter V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, huislike omgewing in die wonderskone natuur!

Die cabin was toegerus met 100% als wat mens benodig. Beter as die verwagting & die diens was vriendelik, doeltreffend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much Pieter for your wonderful review. It is reviews like this that make our "job" in the hospitality industry, so worthwhile. Thanks to both of you and we hope to see you again in the future. Warm regards, Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Dorian K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorian K
Gesin met tieners

Perfect getaway.

Perfect getaway for the family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you Dorian. Was lovely hosting you and your family in The Chalet at Maple Grove. Hope to see you again. Warm regards, Lyndsay and Pete.

Maple Grove in Hogsback
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Oortref al ons verwagtinge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We look forward to meeting you next time around. Warm regards, Peter and Lyndsay.

Maple Grove in Hogsback
Nalize B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nalize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike mense, goeie raad oor aktiwiteite in die omgewing.

The Cabin is nie kindervriendelik nie, ideale opsie vir 'n paartjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for taking the time to review Maple Grove - much appreciated!

Maple Grove in Hogsback
Helen D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vreedsaam in die natuur.

Uitstekende gasvrou en baie hulpvaardig. Ons het haar pragtige, netjiese en keurige kothusi baie geniet. Haar mooi tuin met die padda- en voëlsang was voedsel vir die siel. Dit was lekker koud en nat en die kuier by die kaggel was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review - we look forward to your next visit! Much appreciated.

Maple Grove in Hogsback
Stephen H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen H
Gesin met tieners

Excellent accommodation, very neat with an eye for detail. Beautiful setting.

The owners care about their guests and have gone the extra mile to ensure that you feel at home. Beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

With the cold temperatures outside, and a warm fire going inside, we felt right at home!

Will definitely be coming back again! Best value for my money. And the owners are very friendly and welcoming!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Gesin met klein kinders

There is not enough letters in the alphabet to complete my summary about Maple Grove.

Awesome! Wonderful! Great! Beautiful! Out of this world! Just wished it was snowing! We will be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel K
Gesin met klein kinders

Great location and comfortable stay.

The chalet was well equipped and very neat. We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review Maple Grove. We are thrilled that you enjoyed your time with us and look forward to seeing you again.
Many thanks
Lyndsay and Peter

Maple Grove in Hogsback
Joost T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, uitstekend king-size bed, ontspannend.

WiFi , DStv met die kanale 144 (Kyknet) en 431 ( BVN - Beste van Vlaanderen en Nederland), heerlike kuierplek buitekant in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, hope to see you next time!

Maple Grove in Hogsback
Carla V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, heerlike atmosfeer & rustigheid vir die siel.

Ek en my man sal definitief weer by Maple Grove oorbly. Ons het heerlik die naweek daar spandeer en dit is lekker sentraal in die pragtige Hogsback, naby al die besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon

Maple Gove le weggesteek in ongelooflike mooi natuurskoon. Die "Cabin" is n gerieflike selfsorg eenheid met DSTV (insluitende afrikaanse kanale) wat n bonus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much, we look forward to having you back at Maple Grove.

Maple Grove in Hogsback
Ryan W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful stay.

From the time we arrived, till the time we checked out, Nic was an amazing host. Thank you! Will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut wonderlike verblyf.

Nic was 'n ongelooflike gasheer vanaf die tyd dat ons daar aangekom het, tot die tyd dat ons uitklok. Dankie! Sal beslis terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, skoon, netjiese, rustige, veilige verblyf!

Besondere vriendelike ontvangs en hulp. Waarde-vir-geld-verblyf in 'n skoon, vars kothuis. Alles wat nodig is,is daar. Baie rustige verblyf. Beslis' n plek waar ons weer sal tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneen M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, quite and relaxing.

We thoroughly enjoyed our stay and look forward to visiting again. The Walkers are friendly and helpful. The unit was well equipped. I would definitely recommend that you stay at Maple Grove if you are visiting Hogsback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much Anneen, it is much appreciated. We look forward to having you stay at Maple Grove again in the near future. Warm regards, Peter and Lyndsay.

Maple Grove in Hogsback
Lisa T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa T
Saam met vriende

Wonderful and peaceful stay.

Far exceeded our expectations.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike en vreedsame verblyf.

Het ons verwagtige oortref.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much Lisa, we are thrilled that you enjoyed your stay.

Maple Grove in Hogsback
Yolanda C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en puik akkommodasie.

Vriendelike ontvangs, puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to reflect, meditate and recharge!

Suited us perfectly in that we wanted to do as little as possible for as long as possible. Literally to recharge for the second half of the year. Well appointed and comfortable unit, everything you require. Only downside would be that accessibility is a little 'rough' on ones vehicle. 4x4 recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Good day Mark,

Thank you for taking the time to review us. We value your feedback and trust that by the next time you visit Hogsback, our roads will have been upgraded by Nkonkobe Municipality.

Maple Grove in Hogsback
Dereck S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my verwagtinge oorskry.

Die verblyf en natuur was onverbeterlik. Die volgende kan aandag geniet: Die buite-braai kan vervang/opgradeer word. Die huidige braai is moeilik om in te braai en dateer al so bietjie. Verskaf 'n klein byl om die hout vir die kaggel/braai mee te kap. Die uitgebrande as/kole van die braai asb. op 'n ander plek uitgooi. Huidiglik word dit reg langs die braaiplek gegooi en dit breek af aan die pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Hi Dereck,
Thank you so much for taking the time to review us. We welcome constructive criticism and your comments are noted. Thank you for choosing to stay at Maple Grove.
Warm regards,
Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Robert-john D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert-john D
Saam met vriende

Die was 'n goeie blyplek om rustig te ontspan voor die kaggel.

Maple Grove se personeel het baie goeie diens gelewer. Die verblyf was baie netjies en goed ingerig. Dit bietjie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Dear Robert-John,

Thank you so much for taking the time to review us. We hope to see you again and hope by then the road has received some attention from the powers that be!

Warm regards,
Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Kaokie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaokie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid waar die natuur jou weereens die lewe laat waardeer.

Die gashere is wonderlik en ons is vriendelik ontvang by 'n netjiese en skoon eenheid, wat voldoen het aan al ons vereistes vir aangename verblyf. Die omgewing is stil en dit het gevoel of ons alleen is. Ons het baie lekker gekuier. Die kaggel en die bottel sjerrie was wonderlik. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel en wil self teruggaan as dit sneeu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Dear Sune,

Thank you so much for your lovely review. I'm sorry we have taken so long to respond - we were in New Zealand for 5 weeks visiting our son and family.

We hope to see you at Maple Grove again.

Warm regards,
Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Adriaan L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en baie mooi en skoon woonstel.

Maple Grove is baie privaat geleë met natuurskoon om jou, ek dink net dat die toestand van die paaie in Hogsback is `n groot probleem, (gruis wat oor teer gegooi is) en stof was `n groot probleem aangesien trokke deur die dorp beweeg en baie stof veroorsaak. Dit gaan beslis toerisme negatief beïnvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you, Adriaan, for taking the time to review us. It is such a pity about our "hobbit" roads in Hogsback and as mentioned, we fall under Nkonkobe Municipality and nothing has been done on our roads for the year. I hope by the time you visit again there will be some improvement, but glad you enjoyed the rest of your stay.
Warm regards,
Lyndsay and Peter

Maple Grove in Hogsback
Louise H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and beautiful.

We had a very comfortable stay at Maple Grove. Thank you, Lyndsay, for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us, we hope to see you again in our neck of the woods.

Maple Grove in Hogsback
Sandy M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Hartseer om te gaan!

Alles was prefek. Lyndsay was baie vriendelik en behulpsaam. Die kothuis waar ons gebly het was pragtig, skoon en het alles gehad wat benodig word. Lyndsay gee vreeslik aandag aan detail en 'n mens kan nie anders as om welkom te voel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you Sandy for your lovely review. We hope to see you again in our neck of the woods. Thank you so much, Lyndsay.

Maple Grove in Hogsback
Arno H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig, huislik en uiters aangenaam.

Lieflike oopplan-opset in 'n pragtige omgewing. Warm en knus, maar ruim genoeg dat jy nie beknop sal voel nie. Vra maar net vooraf oor die roete tot daar, want al is daar 'n mooi teerpad daarheen, verkies Google Maps die 30 km grondpad (dis 'n rowwe bergpas grondpad). Die uitsig was wel asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We look forward to seeing you again.

Maple Grove in Hogsback
Karen R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met vriende

Gerieflik en snoesig.

Die naweek by Maple Grove in Hogsback was werklik ongelooflik lekker. Die akkommodasie was gerieflik en die kaggel en elektriese komberse het gehelp teen die koue weer van Hogsback. Ons sal beslis teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-ann H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, huislike atmosfeer wat jou laat tuis voel met alles wat jy kan nodig kry.

Ons het al 'n vorige keer daar gebly en het gekies om weer daar te bly. Ontvangs is baie vriendelik en gasvry. Is bereid om te help met raad en daad. Gesellige kuierplek vir die wat nie wil of kan al die staproetes doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Many thanks for your lovely review and thank you for choosing to stay at Maple Grove once again.

Maple Grove in Hogsback
Anneliese S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneliese S
Saam met vriende

Home from home with cosy warmth.

Baie hartlik verwelkom. 'n Volledige klein huis met als in en 'n kaggel vir vuur en baie hout. Baie gemoedelik. Van die kombuisgereedskap kan vervang word. Baie interessante leesstof oor die geskiedenis en wat-om-te-doen. Alles was skoon en in werkende toestand. Baie billik. Mooiste uitsigte en plantegroei. Die gastehuisie het regte charm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you Anneliese for taking the time to review us. We will look into replacing some kitchen equipment, which might well be past their sell-by date. Thank you for bringing this to our attention. Constructive criticism is always welcome. Warm regards, Lyndsay and Peter.

Maple Grove in Hogsback
Jaco H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Gesin met tieners

Fantastiese omgewing met pragtige bkyblek.

Hierdie is voorwaar 'n pragtige netjiese en besonderse plek. Elke mens moet hierdie wêreld beleef en om in Maple Grove te bly maak dit nog meer spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for your lovely review we really appreciate you taking the time to review us and we hope to see you again at Maple Grove.

Many thanks,
Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Kobus B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat.

Dit was baie aangenaam! Die natuurskoon is ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you, Kobus, we look forward to seeing you again in our neck of the woods.

Maple Grove in Hogsback
Thinus D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus D
Gesin met tieners

The two days were better than the 3 weeks in Kruger, and one week in Natal, as voted by the family!

Although the hosts were in New Zealand, they did not leave a stone untouched to make our stay comfortable, relaxed and full of surprises. We'll be back asap!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die twee dae daar was beter as die 3 weke in die Kruger, en een week in Natal, so het die gesin gestem.

Alhoewel die eienaars in New Zealand was het hulle alles gedoen om seker te maak ons bly gerieflik en rustig en daar was heelwat verrassings. Ons sal gou weer kom kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

To come back from New Zealand to such a positive review is amazing. I am so glad Nic looked after you. We look forward to meeting you next time around. Kind regards, Lyndsay and Peter.

Maple Grove in Hogsback
Chris D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic.

Baie lekker. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saki M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saki M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Maple Grove is een van daardie weggesteekte klein skatte. Geleë tussen die natuurlike woude van Hogsback, 'n lekker plek om heeltemal af te skakel en van al jou stres ontslae te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We hope to see you here again. Thank you for choosing to stay at Maple Grove.

Maple Grove in Hogsback
Mara S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Saam met vriende

Was verskriklik lekker.

Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for your lovely review. We hope to see you in our neck of the woods again soon!

Maple Grove in Hogsback
Mariaan O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd 'n treffer!

Die Walkers is altyd so gasvry en bedagsaam dat ons tyd hier sal bly wanneer ons in Hogsback is. Baie dankie vir julle hulp om ons verblyf voor die troue stresvry te maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We hope to see you again in the future. Kind Regards, Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Jaco B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, maar sal nie weer gaan nie.

Die pad na Maple Grove is nie van die beste nie. Ons was nog nooit in Hogsback nie en het nie besef dat dit meestal grondpad is nie. Dis regtig baie mooi daar en die plekkie het baie potensiaal. Ons sou dit egter bietjie skoner verkies het, maar dis dalk net ons. Hou in gedagte dat jy na die eerste krat hout gaan betaal daarvoor. (Ons het R50 vir 2 nagte se kaggel ekstra betaal). Die cottage staan onder 'n groot boom en dit gaan met baie harde geluide gepaard op die sinkdak. Ons hou van reën op 'n sinkdak, maar dit het ons altwee nagte gereeld wakker gemaak. Dit mag dalk 'n rukkie neem om aan sulke naggeluide gewoond te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Dear Jaco,

Thank you for your valued input in improving our service to you our guests.

Please note that the first crate of wood is free and you should not have paid for it. Thereafter it is R50 per bin, so if you only used one bin after that, then I am more than happy to refund you. Please send me your details and I will refund you immediately.

We pride ourselves in keeping our cottages clean and comfortable and I am so sorry that we did not live up to your standards. I do hope if you are in our neck of the woods again, you will consider staying at Maple Grove, and that you will leave with a happier experience.

Kind Regards,
Lyndsay and Peter

Maple Grove in Hogsback
Richelle S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richelle S
Saam met vriende

Fantasties.

Ons sal die verblyf by Maple Grove aanbeveel. Die eenheid is pragtig binne en goed toegerus. Ons was baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Lekker beddens en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review us. We look forward to welcoming you to Maple Grove again in the future. Many thanks.

Maple Grove in Hogsback
Dennis G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lost our hearts in Hogsback.

WOW, what a wonderful place. Carina and I enjoyed staying in the Cabin - cosy and comfortable. The welcome was great and the Cabin is special - fantastic view of the garden and the birds. All the facilities are 100%. Lindsay and Peter are great hosts and Lindsay thanks for your caring when the electricity went down. Three evenings was not long enough!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons harte verloor in Hogsback.

Wow, wat 'n wonderlike plek. Carina en ek het baie lekker in die cabin gebly - knus en gerieflik. Ons is hartlik verwelkom en die cabin is baie spesiaal - fantastiese uitsig oor die tuin en die voëls. Al die geriewe is 100%. Lindsay en Peter is goed met gasvryheid en Lindsay baie dankie dat jy so mooi na ons gekyk het toe die krag afgegaan het. Drie nagte was nie lank genoeg nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We loved having you stay at Maple Grove and we hope to see you in our neck of the woods again in the future. Kind regards, Lyndsay and Pete.

Maple Grove in Hogsback
Ian W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike ondervinding reg in die natuur.

Ek gebruik nooit die term "wow" nie, ek gebruik ook nie "awesome" nie. Maar Maple Grove was "wow" en "awesome". Lyndsay en Peter het bietjie hulp van die natuur gekry met die ligging, maar die res het hulle self vermag. Hulle vriendelikheid en behulpsaamheid, sonder om oorboord te gaan, is prysenswaardig. Die wooneenheid, The Cabin,se uitleg en afronding is uitstekend en die Queen Anne stofie om die koue te verdryf net wat nodig is vir die koue aande. Die dek met die braai is 'n wenner en dan is daar nog onderdakparkering vir jou voertuig ook. Ek skryf hierdie resensie teen die agtergrond van ons jarelange ondervinding van selfsorg-eenhede, van studios tot tweeslaapkamers, van Paternoster tot Port Alfred, van die KZN Midlands tot Carnarvon en Clanwilliam, van die Waterberge tot Bredasdorp en Robertson. Die Cabin van Maple Grove is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Ian and Elfrieda; it is reviews like yours that make our work in the hospitality industry worthwhile. We look forward to hosting you again in the future.

Kind regards from both of us, Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Alinda L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda L
Saam met vriende

Perfect.

Beautiful place and very comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek.

Pragtige plek en baie gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for your lovely review - we hope to host you again sometime in the future.

Maple Grove in Hogsback
Fanie P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring! Net jammer van die swak paaie en strate.

Die blyplek het alles wat 'n mens nodig het - ingesluit 'n rustige atmosfeer in die bosse. Die strate is egter in 'n baie swak toestand - seker bedoel vir 4X4 voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koot S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koot S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Onvergeetlike ondervinding.

Asemrowend! Was heerlik ontspannend en werklik 'n rustige wegbreek. Sou graag weer wou gaan as dit nie so ver van Gauteng was nie. Kan 'n vlug na Oos-London oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ligging. Presies die berghuis wat ek in my geestesoog gesien het.

Maple Grove is 'n ervaring gevul met verrassings! Nie net is Hogsback 'n belewenis nie, maar Maple Grove is die ideale verblyf vanaf waar jy die pragtige dorpie en omgewing kan verken. Die "cabin" ontbreek niks en is toegerus om die wisselvallige klimaat te trotseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rossouw K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rossouw K
Saam met vriende

Gerieflik en bekostigbaar.

Ongelooflike voëllewe, omgewing en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hantie C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

"The Cabin" is a cute and comfortable unit for 2 people. The view of the garden from the deck is beautiful.

Enjoyed the rusks and sherry and there are more than enough heating options in the cabin. Well equipped and friendly service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oulike en gerieflike eenheid vir 2 met lieflike tuin-uitsig.

Het die beskuit en sjerrie geniet en daar is meer as genoeg verhittingsopsies in die hut. Goed toegerus en vriendelike diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for taking the time to review us - we are so pleased that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the future.

Maple Grove in Hogsback
Lana H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Maple Grove is 'n goed toegeruste wegbreekplek van die besige stadslewe. Die kaggel is heerlik snoesig, en die natuurskoon is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for your positive review. We are so happy that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again in the future.

Maple Grove in Hogsback
Petrus M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike stil plekkie om na terug te kom na 'n dag se stap.

Dit was 'n heerlike stil plekkie om na terug te kom na 'n dag se stap in die woude. Maple Grove is stil en rustig. Genoeg hout vir die kaggel word voorsien asook gerieflik melk in die yskas met aankoms. Ons het lekker gekuier, gebraai, gestap en ontspan by die Walkers. Dit was 'n goeie wegbreek. Wat in gedagte gehou moet word is die pad. As jy in die winter/reëntyd wil besoek aflê gaan jou motor redelik hoog van die grond af moet wees met die pad wat kan lelik raak op pad na Maple Grove. Die oorgrote meerderheid van Hogsback is ook grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Thank you for taking the time to review Maple Grove. We are so pleased that you enjoyed your stay, and hope to see you in our neck of the woods again. You will be glad to know that work has started on Winding Lane, and hopefully it wont be too long before the other roads in Hogsback are repaired as well.

Maple Grove in Hogsback
Mariaan O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Het die verblyf baie geniet. Die kothuis het alles in wat jy nodig het, mooi netjies en "cosy". Ons het baie lekker Wimbledon gekyk terwyl ons rooiwyn voor die vuur geniet het. Wonderlike eienaars (los vir jou 'n flip file vol inligting oor die geskiedenis van die dorpie, die eienaars, en oulike goed om te doen). Die dorpie is reguit Lord of the Rings. Sal weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

So nice to read your positive review of Maple Grove. We hope to see you again. Please tell your friends about us too! Many thanks Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Andra B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die omgewing is pragtig. Die huis is so mooi en gerieflik, met alles wat mens nodig het. Dit was 'n heerlike naweek en ons wou net langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maple Grove in Hogsback se terugvoer

Baie dankie. We hope you will come again - next time for a longer period!
Kind Regards,
Peter and Lyndsay

Maple Grove in Hogsback
Paul N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende wegbreek en rustig.

Ons het net een nag oorgebly. Die Cottage is ideaal vir wittebroodpaartjies. Alles is daar en baie snoesige atmosfeer. Kaggel, sjerrie, stile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige omgewing.

Goed toegeruste chalet met 'n huislike atmosfeer en die kaggelvuur was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan met geen twyfel graag aanbeveel word.

Die hut is gerieflik, groot en baie knus met 'n kaggel en groot dek om die boomryk tuin te bewonder. Ongelooflik lekker gebly en by die kaggel gekuier. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heel aangenaam, veral die kaggel.

Ons kuier was baie vinnig en kort, maar sal dit by enigiemand aanbeveel. Sal definitief weer wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lodewikus C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lodewikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekende verblyf. Ek sal beslis weer daar gaan slaap.

Die plek is lekker stil en in die koue was alles wat mens nodig het om jou warm te hou daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens.

So lekker snoesig en warm in die koue aande. Sal verseker volgende keer weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek L - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Only two nights, but it was unforgettable!

The cottage was like an Alpine chalet, it was very well appointed with everything you need and with lots of extras showing great pride in the chalet. Our hostess was Lindsay Walker and she went to a lot of trouble to make our stay so pleasant. Our stay was in autumn and the colours were amazing. Maple Grove is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruby S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie oulike plekkie. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en

Baie lekker gebly en die aandag van die eienaars uitstekend. Die eenheid was silwerskoon en die stofie 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie J
Gesin met klein kinders

Hogsback, wat 'n wonderlike ervaring !

Om Hogsback te besoek was nog altyd een van my "bucket list"-drome. Maple Grove het absoluut aan al ons verwagtinge voldoen: wondelike gashere, besonder goed toegeruste verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Perfect for a much needed relaxing weekend away! 5*****

Great family Visit. I would recommend Maple Grove to anyone. Fantastic, quiet, and great setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma A - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elma A
Gesin met klein kinders

Truly a nice stay and experience

Fantastic accommodation with friendly people. Advise to future guests: use a higher vehicle to reach here, as most of the roads leading to Hogsback are in a terrible condition. However, it was a very good experience all round, if roads are not considered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry E - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit was kos vir die siel - rustig, veilig en ontspannend. Vriendelike en gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James T - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James T
Gesin met klein kinders

A very good option for a few days in Hogsback

Positives: very friendly & attentive (but not overbearing) hosts, fantastic welcoming attention to small details in the cottage (eg. flowers, rusks, muscadel, wood & fire ready to lights), very nice gardens & peaceful atmosphere. Amazing value for money & well designed accommodation. The Negatives: the cottage is starting to show just a little of its age & small maintenance needs are starting to surface. The 3 Jack Russell dogs kept us awake until 11pm barking one night while the owners were out - but I don't think this is usual. Maple Grove is just a little far from the main "centre" of Hogsback - but the price makes up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host and cottage was wonderful and the setting is superb.

I will definitely recommend Maple Grove to anyone visiting Hogsback. The hosts were absolutely wonderful with our planning and stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne L
Gesin met tieners

Baie lekker, veral met die kaggel.

Dit was 'n heerlike verblyf, en ons sal dit aanbeveel. Ons het veral van die kaggel gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winding-laan 3, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb87f8ef2b895a5eebdd0820f5adedb24a3e0d6d8dea539294ed6cb4b2288dfa82ddb0f9fa6547ab04e06795d101d7d60c25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 3 Winding Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.578558156366 26.918763053865