Maple Tree Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maple Tree Manor is 'n luukse selfsorg B&B in die lowerryke voorstad Cowie's Hill. Dié luukse huis is stylvol, ruim en ontwerp met gerief in gedagte.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 9 gaste. Elke eenheid het 'n TV, DStv en 'n DVD-speler. Gaste het toegang tot 'n kombuis wat volledig toegerus is, 'n kombuisie of tee- en koffiemaakgeriewe.

Albei TV-kamers het plasmaskerm-TV's met DStv. Daar is ook 'n heerlike onthaal- en braai-area, 'n swembad en pragtige ontwerperstuine. Die huis word volledig skoongemaak deur ons professionele, voltydse personeel, en ons voltydse tuinier sien na die tuin om.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 10 voertuie, met elektriese hekke en 24 uur-gewapende reaksie.

Maple Tree Manor is naby Durban Internasionale Lughawe, die hoofstrande, uShaka Marine World en al die vernaamste besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maple Tree Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za