Mapo Zulu Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mapo Zulu Lodge is in die dorp Modimolle in Suid-Afrika se Limpopo-provinsie geleë en ons bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir sakereisigers én vakansiegangers.

Ons bied verblyf in 6 en suite-kamers. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Modimolle het 'n hele rits doendinge en besienswaardighede soos 4x4-roetes, voetslaanroetes, vryval, die Thaba Kwena-krokodilplaas en Karo Creek-gholfklub om jou besig te hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mapo Zulu Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false