LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Map's View Guesthouse | LekkeSlaap
+53

Map's View Guesthouse

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Klipriviersberg Natuurreservaat.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoenlinne en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n slaapbank in die ruim sitkamer, asook ekstra gemaklike rusbanke waar gaste kan sit en sekere DStv-kanale kyk, 'n boek kan lees, of sommer net die atmosfeer kan geniet. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, asook 'n verwarmer teen die plafon vir koeler aande.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n etenstafel en stoele. Die huis beskik oor braaigeriewe en 'n knus stoep wat na 'n tuin lei waar gaste die natuur kan geniet en 'n klomp voëls in die bome kan dophou. Daar is ook 'n Jacuzzi, swembad, 'n klimraam vir kinders, en WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Map's View Guesthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Map's View Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
  • Gaste dink Map's View Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAevcCk4nkdhj8Z1FGNptbCfQkF9lC6HejXhX1YYZcZ5GZTtzwPL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 595  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 27 Thaba Bosigo Avenue Glenvista 2081 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.284964809752 28.043340728836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!