Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mapula

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word in Marlothpark toegelaat nie.

Rook en die gebruik van kerse in die huis is verbode, aangesien dit 'n grasdak het.

Skakel die lugversorging af voordat jy die huis verlaat.

Maak die vensters en deure toe wanneer jy die huis verlaat sodat bobbejane nie kan inkom nie.

Skakel die alarm aan wanneer jy die huis toesluit. Gee die sleutels asb. aan Field Security terug.

Moenie vure sonder toesig laat nie. Blus altyd die vuur met water of sand omdat dit snags winderig word en 'n brandgevaar inhou.

Elke stuk grond word privaat besit, tensy dit afgebakende grond vir 'n park is. Moet nie oor iemand se privaat perseel loop nie, hou by die paaie.

Stap of fietsry word nie voor 06:00 en na 18:00 toegelaat nie.

Harde musiek word nie toegelaat nie.

Wees versigtig wanneer jy wilde diere voer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 550
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berghaanstraat 3181, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6c19d9a677f24ca90308b0a9dbe5378faa63fe81204e376ba22169f34aadd16f16fb358e9dda9fb834e77a05a82b6040930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 11 mense 3181 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337430574073 31.806388375463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem