Mar Azul 18 Main House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Respekteer asseblief die geraasbeperking om 22:30.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Skoonmaakfooi van R100 per dag word vereis.
Maak asseblief seker dat alle deure en vensters toe is wanneer die lugversorgers gebruik word om effektiewe verkoeling te verseker. Indien gaste die eiendom vir die dag verlaat, moet die lugversorgers voor vertrek afgeskakel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang