Thabazimbi Akkommodasie by Marakeli Self-catering Guesthouse | LekkeSlaap
+58

Marakeli Self-catering Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marakeli Self-catering Guesthouse bied gerieflike verblyf aan reisigers of sakereisigers in Thabazimbi. Die instansie is in die hartjie van die Bosveld, sowat 12 km vanaf Thabazimbi se middedorp, met die pragtige Waterberge en Marakele Nasionale Wildreservaat op jou voorstoep.

Verblyf word in 5 klassieke kamers aangebied en gaste kan tussen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens kies. Daar is 'n groot verskeidenheid geriewe. Elke elegante kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en basiese selfsorggeriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is en braaigeriewe. Die instansie bied onderdakparkeerplek en 'n aangewese rookarea. Linne word elke week vervang. 'n Wasgoed- en strykdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62d3499c5e0f02244f6e948f802a07d2b01b22dde4939d01f7c26816cb9f31f3078efff17b5e186031b7736fe065d5d18c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) Marakeli Farm 437 Portion 32 Thabazimbi 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.540430960409 27.509763613425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za