LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marakeli Self-catering Guesthouse | LekkeSlaap
+99

Marakeli Self-catering Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Marakeli Self-catering Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dawid G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker met aangename mense.

Sien sterre.

Wayne E - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld vir oorslaap.

Alles was uit die boonste rakke. Sal definitief weer gebruikmaak daarvan.

Jaco P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Marakeli is 'n baie mooi, netjiese blyplek. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was aangenaam. Die kombuisgeriewe is baie goed.

Maggy M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing

The place is very nice.

Gerrit J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met vriende

Iets besonders.

Vriendelike hartsmense. Hul gaan uit hul pad om jou welkom en tuis te laat voel. Sal hul beslis weer besoek. Ongelooflike netjiese, skoon kamers en toegerus met als wat nodig is. Oor die algemeen iets besonders en die ligging en atmosfeer is perfek.

Elmarié H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié H

Dit was fantasties!

Die gasheer en gasvrou was werklik baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Ons kamer was gerieflik, baie netjies en skoon en het alles gehad wat mens sou nodig kry. Ek sal ter enige tyd weer daar gaan bly en kan Marakeli met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Enid S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld - super netjies en skoon!

Ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Die kamer is super netjies en skoon, heerlike bed en beddegoed, klein ekstratjies wat dit baie spesiaal maak. Die gesamentlike kombuis en braai-area is baie goed toegerus en ’n plesier om te gebruik. Absoluut waarde vir geld, dis so lekker om rustig te wees in die bosveld. Dankie vir n baie lekker kuier, ons kom beslis weer!

Marakeli Self-catering Guesthouse's terugvoer

Baie dankie en kom gerus weer.

Marakeli Self-catering Guesthouse
Theuns H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Absoluut fantasties, vriendelike mense, wonderlike kamers.

Leon B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gasvrye bekostigbare verblyf!

Baie dankie aan Danie en Christa vir ‘n wonderlike wegbreek en kopskoonmaak, julle gasvrye ontvangs en lekker kuier om die vuur. Die drie dae was net wat ons nodig gehad het. Ons het as gaste opgedaag en as vriende swaar afskeid geneem. Julle sal ons beslis weer sien. Die kamers is luuks en goed toegerus, netjies met ‘n daaglikse skoonmaakdiens. Die gemeenskaplike kombuis het alles wat ‘n mens nodig het vir kosmaak, braai of enige “Masterchef skills” wat jy wil ten toon stel. Marakeli kan ek ten sterkste aanbeveel as ‘n luukse maar bekostigbare verblyf opsie, naby die Marakele Wildtuin hoofhek. Vra maar vir Danie, hy sal die beste roetes vir wildsbesigtiging vir jou aandui.

Herman O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was eersteklas. Onberispelik netjies. Kamerdiens was uitstekend.

Eienaars was baie gasvry en toeganklik. Het ons selfs kom haal waar ons afgedraai het en GLADNIE seker was van die pad tot by die gastehuis nie. Ons moet noem dat dit laat in die aand was.

Doreen E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik opset, pragtige mense, net WONDERLIK.

Dit was heerlik gewees, gasvryheid was asemrowend gewees. Baie dankie sal defnitief weer by julle kom kuier.

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakeli Plaas 437 Deel 32, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53fcc1d0e5d69f17611e5fcb7a0186bab401d3ed3cc213d16af7157e7c681a1b075f24b4bda37a4319840494a18a905cca16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag(plek vir 2) 11 5 1 5 Marakeli Farm 437 Portion 32 Thabazimbi 0380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.540430960409 27.509763613425
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!