Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maramor Siesta Oornag Verblyf

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Maramor Siesta Oornag Verblyf is 'n tweeslaapkamer-eenheid vir oornaggaste en bied verblyf by die see in 'n stil area tussen Struisbaai en L'Agulhas. Gaste kan die vars seebriesie geniet en oor die straat stap om te sien oor skepe rondom die mees suidelike punt van Afrika vaar.

Maramor Siesta beskik slegs oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n TV met vol DStv en 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 badkamer wat gedeel word met 'n stort, bad, wasbak en 'n aparte toilet.

Die eenheid het nie 'n kombuis nie maar daar is 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster, asook eetgerei in die gang. Die kombuishoekie in die voorportaal het geriewe om happies voor te berei en te verhit. Daar is ook 'n braai met 'n see-uitsig in die binnehof. Die eenheid het nie 'n sitarea, eetarea of ander leefareas nie - daar is slegs 'n binnehof wat gedeeltelik onderdak is (beskut nie teen reën nie) met 'n stoeptafel en -stoele. Die wasbakke om skottelgoed te was is ook in die binnehof. Die eenheid word hoofsaaklik as oornagverblyf uitverhuur en is nie geskik vir langer verblyf soos 'n vakansiehuis of -woonstel nie.

WiFi is wel beskikbaar.

Daar is restaurante, kroeë en winkels 1 tot 5 km van die verblyf af as gaste iets soek om te eet of nie wil braai nie omdat die weer dit nie toelaat nie.

Die mees suidelike punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese Oseane bymekaarkom is 5 km ver en die prentjiemooi Struisbaaihawe met sy vissersbote is net 1 km ver. Albei hierdie gewilde besienswaardighede kan via gewilde staproetes bereik word.

Slaapplek

’n Bespreking by Maramor Siesta Oornag Verblyf sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Maramor Siesta Oornag Verblyf
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maramor Siesta Oornag Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 27, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92ef8986a776318d8fb5e7da2efbbd96f4758c749d3413db74b455b30e6c0e8ce7f44c5f807e1077553f6b9d659aa9edeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 27 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.812238304334 20.053398262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem