Maratea 16

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maratea 16 is in 'n rustige veiligheidskompleks in die kusdorp Ballito geleë. Die dorp is tussen die oneindige suikerrietvelde ? KwaZulu-Natal se beroemde Groen-goud. Die goue strande en warm Indiese Oseaan is aan weerskante van die huis.

Die eenheid op die onderste verdieping het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer word gedeel.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër in. Die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Daar is 'n toesluitmotorhuis vir 1 voertuig, asook braaigeriewe en 'n eet-area buite.

Die kompleks het 'n swembad, afstandbeheerhek en is ideaal naby die hoofstrand en winkelsentrums geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Maratea 16 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maratea 16 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false