Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marcuskraal Campsite

Kampeer/karavaan
Marcuskraal Kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke kampeerplek huisves tot 6 gaste en 1 motorkar. Elke kampeerplek het 'n kragpunt, kraan en 'n draagbare braai.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Maksimum 6 gaste en 1 voertuig per staanplek Kindetariewe tel vir kinders onder 12

Huisreëls

Harde musiek word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die ander gaste.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcuskraal, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiZDgwOTI5LTU5ZmEtNDEzOC1iMTBiLWU1MzA5ZmRkYmI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R370 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Marcuskraal Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.439664486046 18.942476900184