Marelda's Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kom bly by die ideale vakansie-bestemming aan die Weskus waar Marelda's gerief en vriendelike gasvryheid bied om jou verblyf een vir die boeke te maak!

Die huis het 3 baie netjiese slaapkamers wat volledig gemeubileer en toegerus is, en beddegoed en handdoeke insluit. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer en die ander 2 kamers deel 'n badkamer. Daar is 'n sitkamer met DStv en 'n DVD-speler, asook 'n oopplan-kombuis. Privaat braaigeriewe en veilige onderparkeerplek is beskikbaar.

Die woonstel is volledig toegerus met 'n oopplan-kombuis en 'n aparte toilet en stort. DStv en braaigeriewe is beskikbaar, sowel as veilige onderdakparkeerplek. Wat jy sien is wat jy kry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marelda's Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false