LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Margaret's Place | LekkeSlaap
+32

Margaret's Place

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Margaret's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Brenda V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies. Was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Dadelik baie van die plek gehou. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Sal definitief enige tyd weer daar bespreek.

Margaret's Place's terugvoer

Thank you so much for the great review. I love it when a guest provides me with feedback and I am so motivated when the review is really good. I am so happy that you had a good stay. Thank you for making my day.
Regards,
Margaret

Margaret's Place
Linda H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda H
Saam met vriende

Best value for money for animal lovers.

We were secure with undercover smoking area very neat garden, friendly greeting easy to find.

Louise V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly dankie.

Mooi plekkie. Vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker stil area.

Shaun A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun A
Saam met vriende

Goeie diens, waarde vir geld.

Goeie diens gehad, goeie waarde vir geld.

Dalene L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L
Gesin met tieners

Gerieflike en bekostigbare verblyf.

Skoon en netjies met vriendelike gasvrou. Margaret het uit haar pad gegaan vir ons en ons rugby toe en terug vervoer. Baie dankie vir die hulp. Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

Pieter M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ek en my vrou het die 24ste Junie 2017 die derde rugbytoets teen Frankryk op Emarites Airline Park gaan kyk. Ons het oornag by Margaret's Place wat uit die boonste rakke was, skoon en netjies is wat vir my tel en boonop het Margaret ons by die stadium gaan aflaai en weer kom optel. 10 uit 10 sal weer daar gaan bly.

Johnny B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte blyplek om 'n naweek te geniet.

Sien sterre.

Jaques G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Margarette is very helpful and friendly.

Comfortable, safe and neat to stay over.

Margaret's Place's terugvoer

Thank you so much for taking the time to give this feedback. It really helps to know that my guests enjoyed their stay.
Regards,
Margaret

Margaret's Place
Johan H - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Gesin met tieners

Uitstekende diens en geriewe en baie bekostigbaar.

Uitstekende diens en geriewe, baie netjies en bekostigbaar. Margeret gaan uit haar pad om haar besoekers net die beste te gee. Baie dankie!

Margaret's Place's terugvoer

Baie dankie vir die die uitstekende terugvoer. Ons hoop om jou weer by Margaret's Place te verwelkom.

Margaret's Place
Maggie B - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B

Dit was lekker stil en 'n baie aangename mens.

Dit was lekker om daar te bly. Margaret is n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Margaret's Place's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde-ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het en ons hoop om jou weer te sien.

Margaret's Place
Johannes W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W
Enkelreisiger

Dit was baie aangenaam!

Vriendelike en bedagsame gasvrou. Die kamer is ruim en prakties met alle benodigdhede beskikbaar.

Sisca S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisca S
Besigheidsreis

Heerlik!

Goeie diens! Skoon! Rustige atmosfeer in 'n besige stad.

Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nottingham-weg 47, Kensington, 2094, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MDI3Nzg2LWFhNTItNGJmNy04ZThmLTljYzZmYWFiMjYxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 47 Nottingham Road Kensington 2094 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.192970745764 28.106619474869
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!