Lawrence Rocks Akkommodasie by Margate Beach Accommodation | LekkeSlaap
+15

Margate Beach Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Panorama Parade 18, Margate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dié selfsorgwoonstel is lekker sentraal geleë, stapafstand vanaf die hoofstrand en al die geriewe in Margate aan KwaZulu-Natal se Hibiscus-kus. Dié woonstelgebou is oorkant die 250 m-lange voetpaadjie na die hoofstrand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer, en daar is slaapplek vir 4 mense. Daar is toegang sonder trappe. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv Compact. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea lei na die groot balkon met ingeboude braaigeriewe en onbelemmerde see-uitsigte. Dolfyne kan ook soms hier gewaar word.

Parkeerplek vir 2 motors en 'n sleepwa word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Margate Beach Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Margate Beach Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Panorama Parade 18, Margate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Margate Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Panorama Parade 18, Margate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApTcKUHZ8xu9dumbVtdtTpieW6oELG2s8pX5hHzPunGVXUDxqxU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 18 Panorama Parade Margate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.865212444151 30.370945036411
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za