Marianella Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 25 % af

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Mei 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Marianella Guest House bied selfsorgeenhede en is aan die bergkant in Glen Marine, Kaapstad. Die eiendom bied 'n fantastiese uitsig oor Valsbaai en Simonstad in die verte vanaf die stoeparea agter.

Vebrlyf by Marianella Guest House beskik oor 1 Hoofhuis en 1 Gaste Kothuis wat apart of tesame bespreek kan word. Die Hoofhuis het slaapplek vir 10 en beskik oor 6 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gaste toilet. Die hoofeenheid spog met 'n leefarea met 'n kaggel en 'n goed-toegeruste kombuis en eetarea.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die eenheid het 'n oopplan-sitkamer met 'n slaapbank vir kinders en 'n goed-toegeruste kombuis wat oor al die nodige toebehore beskik.

Albei eenhede het toegang tot en deel die agtertuinarea wat braaigeriewe het en en lieflike uitsigte oor die baai. Veilige parkeerplek vir voertuie is ook beskikbaar. Die eiendom is ongeveer 2,5 km vanaf Glencairn se strand en 6 km vanaf Bouldersstrand en Simonstad se hawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marianella Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 13 Mei 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false