Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariba

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Mariba
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rina R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier by Mariba het my goed gedoen.

Ek sal enige een aanbeveel om Mariba te besoek. Die verblyf was rustig, veilig en baie mooi. Baie dankie vir die verblyf by Mariba. Sal enige tyd weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jerome S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome S
Gesin met klein kinders

Value, great location, friendly host, nice venue.

Great venue and location - within walking distance to the beach. Felt more like a hotel than a homestay - as the host had provided small things like vanity sets, shower gel, and shampoo which most other homestays don't. I'd happily stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Obie O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Sal weer besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, alles wat jy nodig het!

Netjiese, goed ingerigte selfsorg-grondvloereenheid, veiligheidsdeur en braaier op stoepie. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lalannie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalannie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful getaway.

Mariba was good. Decided to book a place last minute and was happy. It is small but perfect for 2 people. Clean, with fresh bedding and towels. Tea, coffee, sugar and milk were available for use. There is a braai spot outside. You can see the ocean peeking between the houses as Mariba is situated on a high slope. There is a Spar and a few eateries should you not wish to cook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, mooi, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by Mariba. Die woonstel is goed ingerig en pynlik skoon en netjies. Pragtige uitsig en net 'n kort stap tot op die lieflike strand. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer by Mariba bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by die see.

Was heerlik, die hele nag die see gehoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 028
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 028
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 028
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosmarynstraat 23, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA432e7949d35e9bf366eccc713daf19637090d2569af8e793c79be0cd386f290b2eea3353de62881404ff00015b6c2ae09714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 028 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 23 Roosmaryn Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.3693366 18.1730201