Marie B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Drie van die kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n onderdakstoep, kombuisie en 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om in die tuin of langs die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marie B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false