Marie's Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marie's Flat is aan die agterkant van die eienaars se huis geheg. Dié woonstel is in Gourits geleë, sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene op soek na verblyf weg vanaf die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Altwee slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die eenheid het braaigeriewe en DStv is opsioneel.

Marie's Flat is stapafstand vanaf die strand en lekker visvangbestemmings, nie net al langs die kus nie, maar ook in Gouritsrivier.

Slaapplek

'n Bespreking by Marie's Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marie's Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false