Marietjies Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marietjies Gastehuis bedien al sedert 2005 die gemeenskap van KwaZulu-Natal. Ons spesialiseer in vriendelikheid en ons personeel bied kwaliteit en betroubare diens waarop jy staat kan maak. Ons vriendelike en professionele personeel is hier om al jou vrae wat jy oor ons gastehuis het, te beantwoord.

As jy verblyf soek, het ons wat jy soek teen pryse wat jy kan betaal. By Marietjies Gastehuis is ons doel om jou met bedagsame, raadsame en professionele diens van die hoogste standaard by te staan.

Die gastehuis het tans 4 dubbelkamers en 3 enkelkamers.

Al die kamers het hulle eie badkamers, en elkeen is toegerus met lugversorging, DStv en 'n klein yskas.

Ontbyt en aandete is beskikbaar, en word in die eetkamer bedien. Ons kan middagete vir jou inpak; dit kan by die kombuis bestel word. Daar is veilige parkering beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marietjies Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R960 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]