Marilani Selfsorg-eenheid

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 3 gaste in die woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang.

Dis in 'n sekuriteitskompleks geleë en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort asook 'n enkelbed in die leefarea. Dié selfsorg-eenheid is heeltemal privaat met sy eie ingang. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek.

Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV met satellietkanale en lei na 'n klein balkon. Hierdie is ’n eenheid op die eerste verdieping.

Ons is slegs 1 km vanaf die Wilgers Hospitaal, 1 km vanaf The Grove Mall en bied maklike toegang tot al die hoofweë.

Slaapplek

'n Bespreking by Marilani Selfsorg-eenheid sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marilani Selfsorg-eenheid gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R560 per nag (vir 3 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za