Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Die huis word nie tydens die verblyf skoongemaak nie, maar skoonmaak kan gereël word teen 'n koste.
Onbeperkte WiFi is ingesluit.
Huisreëls
Die huis is naby bure en geraas na 23:00 oor naweke en 21:00 deur die week word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die bure.
Rook word slegs buite op die patio, dek en balkon toegelaat.
Moet asb. nie voor bure se opritte parkeer nie.
Die voorste dek is oop aan die waterkant en kinders moet dus onder toesig wees. Die area kan egter afgesluit word.
Die trappe kan gevaarlik wees as kinders sonder toesig gelaat word.
Let asseblief dat die Jacuzzi teen 'n ekstra koste beskikbaar is teen R500 vir die eerste dag en R100 per dag daarna. Dit is om die elektrisiteit te dek en regverdig te wees teenoor diegene wat nie daarvan gebruik wil maak.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Burgee Bend, Marina Da Gama, Cape Town, 7947, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang