by Marina Martinique - Jamaican Palms no 20 | LekkeSlaap
+26

Marina Martinique - Jamaican Palms no 20

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Martinique - Jamaican Palms no 20 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Marina Martinique-landgoed in Jeffreysbaai.

Dié woonstel is smaakvol versier en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eenheid is op die eerste verdieping en bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die tweede met 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei. Daar is ook 'n diepvrieskas.

Bykomende geriewe sluit onderdak parkering, 'n braai-area op die balkon, WiFi, 'n TV met DSTV , ‘n Playstation 4 en bordspeletjies in.

Marina Martinique is een van die "onbekende juwele" van Suid Afrika. Die kanale is silwerskoon en dis 'n ideale swemplek vir oud en jonk. Visvang word in die kanale toegelaat.

Jeffreysbaai bied talle doendinge soos branderplankry, bergfietsry, swem, perdry, sandplankry, visvang en gholf.

Marina Martinique beskik oor 'n klomp boot lanseringsgeriewe. Bring jou eie boot en verken die vele kanale in die kompleks. Jy mag hom vasmeer reg voor die eenheid.

Toprestaurante soos die bekende Walskipper en Tapas is 600 m se stap van die eenheid af. Dié restaurante is op die strand geleë, so jy met voete in die sand sit terwyl jy smul aan lekker kos.

Die Marina Wharf restaurant is in die kompleks geleë. Vervoer na die restaurant en weer terug kan gereël word. Die Wacky Wipeouts Sandboarding is langs Tapas-restaurant geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina Martinique - Jamaican Palms no 20 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Marina Martinique - Jamaican Palms no 20
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Palmrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina Martinique - Jamaican Palms no 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmrylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxFNaUff38Itr5IgmKA4FNHMNFQnATOqYYS0F0FFBQnSfxKv74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000, nou Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Palm Drive Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.077355938258 24.917950808986
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem