Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina point 25

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Marina point 25
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mercia K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia K
Gesin met tieners

Location was great. Apartment was nice and clean with a spectacular view.

We thoroughly enjoyed our stay. We will definitely be back. The owner communicated well, and responses were always swift.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thanks, Mercia. You're more than welcome.

Marina point 25
Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Saam met vriende

Lieflike verblyf met alles wat jy kan benodig.

Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is perfek uitgerus met alles wat jy kan nodig hê. Die plekkie is op die water en is lieflik vir 'n ontspannende ervaring. Die eienaar is baie behulpsaam en ons het 'n fantastiese ervaring gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie, Shaun. Ek is baie bly julle het dit geniet.

Marina point 25
Marius J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Gesin met tieners

Ons woonstel was absoluut pragtig, wat uitkyk op die lagoon, met 'n pragtige sonsondergang vanuit jou kamers of sitkamer. Die diens was wonderlik, alles en nog meer is daar wat 'n mens sou verwag het, baie netjies en mooi.

'n Wonderlike, rustige naweek om net te kan ontspan en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie Marius. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.

Marina point 25
Denzil L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil L
Besigheidsreis

Place is excellent.

The place is excellent to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thanks Denzil. I really appreciate that.

Marina point 25
Dana C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dana C
Gesin met klein kinders

As a family we enjoyed our breakaway, we spent most of our time exploring the nearby towns.

We were very excited about our stay and spending time together as a family. We don't often get to spend time together as a family due to busy schedules etc. We arrived late, due to traffic and weather conditions, and struggled to find the place as the location was inaccurate and took us to 2 different places. I eventually called the owner and she was quite rude and irritable on the phone. This put a damper on my mood and experience, I composed myself as I didn't want to ruin the experience for my family. When we eventually got inside the unit, the "lock box" would not open, I again called the owner who became annoyed with me, I kindly asserted myself, but found this rather unprofessional and unkind. The house itself is nice, the only issue we had was that the Wi-Fi was limited, so we ended up using our own data to watch movies on the smart TV. A good suggestion would be to upgrade to uncapped, with the prices of Wi-Fi being so affordable, one could easily have an unlimited package.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Dear Dana,
Hope you are well. My apologies if I sounded irritable and rude when you arrived the evening. It was definitely not my attention to upset you. I will review the location directions to see if we can add anything else, but please note that our tenants usually find Marina Point fairly easy when following the directions provided by me. Thanks for your suggestion about the uncapped wifi data. Unfortunately, we can't provide uncapped just yet, because Marina Point don't have fibre installed, which means uncapped via LTE and anything else is very expensive. We do however provide each tenant with 80Gigs of data and a full DStv package and we do state on our listing and notes that the wifi data is limited. Again my apologies that our first interactions were so upsetting and I hope that you at least had a good stay the rest of the weekend.
Kind regards,
Maryke.

Marina point 25
Hilda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda M

Perfect.

Safe secure complex. Perfect location. Everything was absolutely stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thanks Linda.

Marina point 25
Doretha C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretha C
Saam met vriende

Heerlik, sal beslis weer besoek!

Net jammer ons het nie geweet dat daar nie 'n gasstofie is om koffie te kan maak nie (tydens beurtkrag), dan het ons ons eie saamgevat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Doretha. Jammer dat daar nie n gasstofie was om koffie te maak nie, maar dit is n veiligheids risiko en is nie toelaatbaar in ons kompleks nie. Maar ek glo andersins het julle, jul naweek geniet. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer n bespreking te maak. Baie dankie vir julle verblyf en goeie resensie.

Marina point 25
Marietjie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Rustig, goed ingerig, veilig.

Die eenheid is goed geleë en bied mooi uitsigte vanuit 3 van die 4 slaapvertrekke. Die kombuis is goed ingerig en badkamers is gerieflik. Die gasvrou was vriendelik en het ons op hoogte gehou van die 'loadshedding' skedule wat gehelp het met beplanning, sy het ook goeie aanbevelings gemaak vir restaurante in die omgewing. Die eenheid is 'n goeie basis om die Weskus te verken. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie Marietjie. Julle is meer as welkom. Groete, Maryke.

Marina point 25
Aneska G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneska G

Waarde vir geld, pragtige ligging, eienaar altyd beskikbaar vir enige navrae.

Sal definitief weer wil gaan. Pragtige ligging, netjies, veilig, gerieflik, alles wat mens nodig het. Eienaar altyd beskikbaar vir enige inligting en gaan ekstra myl om mens te akkomodeer ons het ons boot en kayak saam geneem. Sy het soveel reëlings gemaak om dit vir ons makliker te maak. . Daar is trappe wat seker moeilik is vir ouer mense, maar verder perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie Aneska. Eks bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom.

Groete
Maryke

Marina point 25
Debbie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It's absolutely breathtaking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thanks Debbie. I really appreciate that. So glad that your stay was amazing.

Marina point 25
Weane F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weane F
Saam met vriende

Amazing.

Gehalte vir jou geld, die atmosfeer is fantasies en die huis is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thank you Weane. It is much appreciated.

Marina point 25
Wynne D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynne D
Saam met vriende

An absolutely beautiful stay.

The owner was available for any advice/info that was needed. She also checked in to ensure everything was going well. I will be back, for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Thank you Wynne. You more than welcome.

Marina point 25
Jessica S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Dit was verskriklik lekker.

Die huis is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie.

Marina point 25
Lionel S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel S
Saam met vriende

Fantasties, sal weer gaan as geleentheid daar is.

Baie netjies, alles in plek ligging en sekuriteit kompleks, baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie Lionel.

Julle is meer as welkom.

Groete Maryke & Robert Norman.

Marina point 25
Christo B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf.

Parkering egter 'n probleem vir 'n tweede voertuig. Parkering reserveer vir besoekers pal beset of nie voldoende nie. Sal beslis weer gebruik maak van Marina point 25.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Christo. Dankie. Vir die tweede voertuig kan jy die enkel garage nr 25 gebruik.
Julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Rob en Maryke

Marina point 25
Bennie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Baie lekker ontspan langs die water met baie mooi sonsondergange.

Die woonstel is baie netjies, skoon en volledig toegerus. Die ligging is baie goed en dis binne loopafstand van restaurante en ontspanningsgeriewe. Ons het die naweek baie lekker ontspan (die Bokke het gewen) en sal definitief weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Baie dankie Bennie. Julle is meer as welkom.

Vriendelike groete
Maryke en Robert Norman.

Marina point 25
Donovan F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan F
Saam met vriende

Lekker rustig.

Vriendelike Weskus-mense. Neem net jou eie hout saam, want dit kos jou R25 vir tussen 8-10 stukkies rooikrans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Donovan. Eks bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom vir n volgende keer.
Groetnis
Maryke en Robert Norman

Marina point 25
Charlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Saam met vriende

Dit was baie lekker by Port Owen Marina. Ons het uitgekyk oor die Jetty wat 'n baie mooi uitsig bied. Sal definitief weer wil gaan. Nie vir mense met klein kinders nie, wel tieners wat dit baie sal geniet.

Die uitsig is baie mooi en ons het lekker ontspan. Dit was bietjie koud, maar ons het lekker vuur gemaak en die huis is baie cosy. Sal weer wil gaan, alles was gerieflik en die winkels is naby as jy iets nodig. Dankie vir alles Maryke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Charlene,

Ek is bly julle het dit geniet. Jy is meer as welkom.

Marina point 25
Norman W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norman W
Saam met vriende

Good value for money, well situated and very well equipped unit.

We were a party of 4 couples who used the unit as a long weekend base to explore the nearby area in search of the yearly flower 'show'. The unit, situated in a security complex with automatic gate, had sufficient space, utensils and other general household equipment available. The kitchen was clean and have got all the luxury appliances that are needed to wash, cook and prepare food. The outdoor patio/braai area is lovely with a view over the water of the marina, albeit a bit of a tight squeeze for all 8 of us when the wind blinds were lowered. But this brought about closeness and unity in the group. Sleeping arrangements were good with 2 queen beds in separate rooms with only one room having an en-suite bathroom. We slept in the loft space, with two 3/4 beds, which have got no door and only the staircase separating it from the second floor upwards. The loft and 2 bedrooms share the one bathroom with shower, bath and toilet. Be good friends when you decide to share the unit. Downstairs is also a separate toilet for guests and helps alleviate the pressure on the bathrooms. The unit is within a 100 m of a restaurant and convenience shop as well as a bar. There is one parking bay within the gated complex and relatively safe parking bays outside of the complex in the general area/parking of the surrounding complexes space for the 2nd vehicle. Overall a lovely, well kept, neat and beautiful unit. Definitely worth visiting for a well deserved holiday or long weekend breakaway. Extremely good value for money. Did not find anything else close in the vicinity with the same pricing and amenities so close by. Communication with the owner was great, friendly and sufficient with a promise of help only a phone call away. We can definitely recommend Marina 25.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Norman
Thanks for the good review. You will always be welcome.

Warm regards
Maryke & Robert Norman.

Marina point 25
Elmarien J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarien J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, pragtige plekkie.

Regtig 'n pragtige plekkie om in te bly. Die parkering is egter tog so bietjie van 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Elmarien
Baie dankie.
Jammer oor die parkering. Elke eenheid het net een parkering, maar daar is wel drie parkeerplekke net buite die hek van die kompleks vir gaste.
Groete
Robert en Maryke Norman.

Marina point 25
Renee F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee F

Absoluut fantasies!

Fantasie omgewing! Restaurant he fantasiese atmosfeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shuann D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shuann D
Gesin met tieners

Weereens 'n baie lekker naweek.

Als was baie mooi. Die skottelgoed was nie mooi skoon gewas nie en ons moes eers dit skoon maak voor gebruik. Het ook my drommetjie gemis. Moes sakke gebruik vir die weggooigoed. 'n Persoonlike gevoel was dat die stort so bietjie beknop is in vergelyking met al die ander plekke waar ons al by Port Owen gekuier het. Andersins was dit absoluut wonderlik. My gesin het baie lekker daar gekuier. Sal beslis weer van die plek gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Shuann,

Baie dankie vir jou ondersteuning elke bad Kames het drommetjie en daarna is een buite die deur. Stor text is mens se gevoel
Dankie vir die in lighting or skottelgoed sale kyk daarna Jy en jou families sale altyd welkom wees.

Dankie,
Gary en Treasure

Marina point 25
Lohan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging.

Skoon, netjiese plekkie met goeie ligging en rustige atmosfeer. Perfek vir 'n wegbreekvakansietjie met nabye restuarante en kuierplekkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Lohan en family, baie dankie julle is 5 ster resensie. Hoop om jou weer te sien.
Gary en Treasure

Marina point 25
Elmarie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders.

Dis 'n pragtige huis en wonderlike omgewing. Die enigste negatiewe punt was die wind, maar dit was vir seker die moeite werd gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

More Elmarie, ons is bly julle het julle self geniet het julle is baie welkom. As ek die weer kan bestel sou ek. Baie dankie
Gary en Treasure

Marina point 25
Roelof M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof M
Gesin met tieners

Uitstekend, briljant.

Marina point 25, 'n besliste moet vir enige iemand wat die Weskus wil besoek en in gemak en gerief wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Roelof,
Ons is by jy het jou tyd geniet en baie dankie dat julle die hu is so skoon gehou het julle is enige tyd welcome geluk vr die nuwe jaar.
Gary and Treasure

Marina point 25
Marianka B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianka B
Saam met vriende

Beste tyd - waarde vir geld!

Een van ons lekkerste naweke weg nog! Marina Point 25 het alles wat jy nodig het en meer! Definitief die moeite werd en beveel dit hoog aan! Perfekte uitsig en baie netjies! Sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Marianka

Baie dankie ek is bly dat julle jul so geniet. Baie dankie jy ons plek so mooi opgepas, sien jou weer.
Gary and Treasure

Marina point 25
Desmarie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmarie M

Absolutely brilliant!

What a wonderful time we had! The apartment had everything we could wish for, was neat and tidy and has the perfect location (and views of the sunset). The pool table was an added bonus which we used quite frequently over the weekend. I will most definitely recommend this accommodation to anyone. We were a family of five adults and two kids under 10 years and the resort had enough amenities to keep the kids busy. This is the perfect getaway location!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Dear Desmarie,

Thank you, we are glad you and your family enjoyed yourselves. You will always be welcome.

Good luck for the future.

Regards,
Gary and Treasure

Marina point 25
Cornelia L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L
Gesin met klein kinders

Marina Point 25 is a smart, unique, superb unit with all necessities and much more.

This unit surely caters for guests to have fun in all age groups, from board games, dart board, pool table and so much more to offer in house. The host Gary and Treasure are super friendly with great hospitality and we appreciated that they ensured their guest have a great time. We will surely visit Marina Point 25 in the near future. Once again thank you Gary, Treasure and Alison.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Cornelia,

Thank you we are really glad you enjoyed yourself you are most welcome to be with us again.
Gary and Treasure

Marina point 25
Stefan L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan L
Gesin met tieners

Ongekende rustigheid!

Wonderlike verblyf. Ideale ligging - beste van 2 wêrelde. Bergrivier aan een flank en oseaan aan ander! Sal vir seker wéér hierheen terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met vriende

Rustig en ontspannend.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, lekker ontspan en rustig gekuier. Die huis bevat alles wat jy moontlik aan kan dink om jou verblyf gemaklik te maak. Al negatiewe punt was die feit dat daar baie trappe is wat dit moeilik maak met klein kindertjies (onder 2 jaar).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Elize and Malcolm
I am thoroughly happy to hear you enjoyed yourself with friends and family.You and your family will always be welcome.Thanks
once again

Gary and Treasure

Marina point 25
Teresa F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Ek het my verblyf terdeë geniet saam met my familie en vriende. Die weer het gelukkig saamgespeel en ek kon nie vir 'n beter sonsondergang gevra het nie. Dit is so rustig by die water. Die huis het alles wat jy benodig en is baie netjies en mooi. Sou wat wou gee om langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

Hi Teresa
I am a very glad the weather turned out superb for you birthday. Hope to see you and your family again. You are most welcome.

Thanks
Gary and Treasure

Marina point 25
Stefan W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W
Saam met vriende

Baie luuks en op die water by Port Owen!

Baie goed toegerus met alles wat nodig is om lekker te ontspan! Uitstekende diens van die eienaar en sy vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina point 25 se terugvoer

It was a pleasure having you and and your family. You are most welcome back. Thank you for your support.

Gary and Treasure.

Marina point 25
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point 25, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYmU1NDM4LWFjNzUtNDEyMi04ZDc3LTgwMTBjZGQ4Y2I3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 25 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786592173726 18.148529488886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem