Marina Vibes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1431 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Marina Vibes bied gemaklike akkommodasie vir 2 en skep 'n rustige omgewing vir 'n naweekwegbreek of 'n langer verblyf. Die eenheid is in die hartjie van Marina Martinique geleë, waar gaste die wye uitsigte oor die kanaal kan geniet en die sonsondergang vanuit hul eie ruimte kan sien.
Die selfsorg-eenheid is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n privaat badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Dit bied 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV en gratis WiFi vir gerief.
Die strand is 2.3 km weg, wat gaste maklike toegang bied tot swem, branderplankry, snorkel, visvang en sandplankry. Veilige parkering op die perseel word voorsien vir ekstra gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1431 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1431 Valencia Close, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang