Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Village 816

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Marina Village 816
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Adiel B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adiel B
Gesin met klein kinders

Most enjoyable.

Brilliant comfort with all the modern finishes. Definitely a pleasant stay with ample safe space for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Village 816 se terugvoer

Adiel,
Thank you for the nice review. So glad you enjoyed your stay at Marina Village 816.
Hope to see you back again soon.
Have a great day,
Nita & Mandie

Marina Village 816
Joan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan M
Saam met vriende

Beautiful views of the marina.

Great location! The fact that the apartment is serviced daily is a huge plus. Just needs more electrical plugs in the kitchen/living area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Village 816 se terugvoer

Joan,
Thank you for the feedback.
Hope to see you back in December.
Kind regards,
Nita

Marina Village 816
Nadine A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine A
Gesin met tieners

Baie mooi.

Al die fasiliteite binne en buite was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stef O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stef O
Gesin met tieners

Fantastiese ligging en baie mooi verblyf.

Baie lekker gebly, die huis is baie goed geleë, en baie netjies, lekker naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met vriende

Mooi ingerig

Sal graag badsepies in die badkamers wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Voel of hulle bietjie suinig is met 1 toiletrol per badkamer vir 2 dae geen sepies in badkamer ens. Die DStv is basies en geen WiFi vir die prys is nie aanvaarbaar nie. Die R600 vir skoonmaak van so klein plek ook te veel wat nie duidelik gestipuleer is nie en om vir jou te sê as dit nie so gelaat word as wat jy dit gekry is nie is belaglik as jy R600 betaal vir skoonmaak verder heel lekker.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Village 816 se terugvoer

Riaan
dankie vir jou terugvoering.
die eenhede word verkoop as n selfsorg eenheid.
Al die eenhede op die oord koop hulle eie wifi en al die tv's het die basiese hotel pakette.
Die skoonmaakfooi sluit die skoonmaak van die eenheid in sowel as die linne wat na die wassery gaan. Die dienste is alttwee uitgekontrakteer .
Bly jy het dit darem geniet ook.
Vriendelike groete
Nita

Marina Village 816
Colette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Goeie ligging en veilig. Alles wat mens nodig het is daar. TV se opvangs was net nie baie goed nie en die TV in die kamer het glad nie opgevang nie. Nie seker of dit die woonstel of ligging se skuld is nie. Alles anders was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 816, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0832107facb29f1da6c1dbb2a78230082a582fe0b67f5956fc4df2c726b879af5da3176403a6842547ed94554af18499200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Marina Village 816 Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045496899313 18.040869227578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem