Marine 5 Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine 5 Guesthouse is 'n luukse gastehuis wat in Stanford's Cove geleë is en uitsigte oor Walker Bay Marine Groot 5-bewarea in De Kelders bied. Dié gastehuis skuil tussen rotse en fynbos en bied ruim kamers en egte Suid-Afrikaanse disse wat jou verblyf onvergeetlik sal maak!

Verblyf word gebied in 3 gastekamers met see-uitsigte. Elke kamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Verken die omgewing of ontspan net heerlik en geniet die gastehuis se geriewe. Daar is net 3 seekant-suites wat dus privaatheid en luuksheid bied, terwyl gaste die natuurskoon geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine 5 Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false