Ramsgate Beach Akkommodasie by Marine Glen 18 | LekkeSlaap
+16

Marine Glen 18

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen 18, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marine Glen 18 is 'n selfsorgwoonstel in Ramsgate, langs die strandmeer, direk oorkant Waffle House. Die woonstel het 'n uitsig oor die see en strandmeer.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met sitplek. Die eetkamer het sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die hoofslaapkamer en die sitkamer lei albei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die see. Daar is 'n omheinde swembad en 'n braai-area in die kompleks, en 'n motorafdak vir die eenheid.

Die eenheid is 200 m vanaf die strand. Gaste kan via 'n hek en pad onder die brug na die strand stap. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en winkels in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Marine Glen 18 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2.5 uit 5van 2 resensies vir Marine Glen 18
Netheid
2.0/5
Diens
2.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Tegwan-weg, Marine Glen 18, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marine Glen 18 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen 18, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7vMeZRDidCQpBgkuVPlddZuOQNLSaz7ZWjbn0EqiQVXxxcslG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 6) 2 5 1 3 Tegwan Road Marine Glen 18 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.88777 30.346849
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za