Marine Glen 8

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine Glen 8 is ’n selfsorgwoonstel in Ramsgate op die Ramsgate-strandmeer, direk oorkant die bekende Waffle House, en dit bied see- en strandmeer-uitsigte.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koniningrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en ontbytkroeg. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV.

Die eenheid het ’n balkon met stoepmeubels en ’n see-uitsig. Daar is ’n omheinde swembad en braai-area in die kompleks, asook ’n toegewese motorafdak vir die eenheid.

Die strand is slegs 200 m weg en word via ’n strandhek en paadjie onderdeur ’n brug bereik. Daar is verskeie restaurante en winkels in die omliggende area.

Slaapplek

'n Bespreking by Marine Glen 8 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine Glen 8 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 097 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false