Marine Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marine Manor is 'n gastehuis op die strandfront in Bay View, Mosselbaai, 'n klein hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike streek vir toerisme en dit is bekend vir die poskantoor wat soos 'n stewel lyk, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Akkommodasie word gebied in 8 gaste-suites. Elke suite bied slaapplek aan 2 gaste en is uniek versier. Elke kamer het lugversorging, 'n volledige en suite-badkamer, ondervloerse verhitting, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt met warm bestanddele word by die kamer se tarief ingesluit.

Die instansie het verskeie geriewe vir gaste om te geniet, soos 2 sitkamers, 'n kroeg, braaigeriewe, 'n warmswembad met 'n sondek en speletjies soos 'n pooltafel, veerpyltjiebord en tafeltennis. Dienste soos 'n wasgoeddiens van buite en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marine Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false