Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Paradise Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andries Du Preez / Winnefred Naude Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 32 resensies vir Marine Paradise Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amy A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hell

1. We were on the ground floor surrounded by vegetation with a one-meter gap where the sea was visible. 2. The DStv was not working on arrival. the technician was allowed access to the room without us being present. Entry was given through the painted sliding door that led to the garage. 3. No Wi-Fi signal is available in the room. Had to go out and stand in the street. We spent mornings in coffee shops where there was signal and we could work. This was despite being confirmed by the owner on 4 January when I booked the room. 4. On arrival it seems the room had been recently fumigated. Strong odour and lots of worms crawling around. This improved over the time, we stuck it out. 5. On the second last night we were there one of the residents in the room directly above us was bouncing a billiard ball on the concrete floor making it impossible to sleep. 6. Two young guys fixing a car in the garage located just the other side of the painted sliding door that led from our unit's kitchen. When they closed up for the day, there were overpowering petrol (not exhaust) fumes. As a result of the above, mainly the petrol fumes, we found alternative accommodation for our last two nights. On the night of the fumes we attempted to contact the agent (who resides on the premises) at 19h25. This message was read at 04h16 the next morning. The owner confirmed that this agent was available until 21h00. In addition, no provision of any kind was made for loadshedding. No candles, matches, torches, light or any alternatives. Book this place at your own risk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en fantastiese see-uitsig.

Sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannetta L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jannetta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtig. Maar voel onveilig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ek en my gesin het die vakansie baie geniet. Die kamer het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomarlé L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarlé L
Gesin met klein kinders

We enjoyed our stay!

The location is very private, with a private beach! There was a beautiful sea view as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Uitsig oor see en loopafstand van strand. Stylvol en gemaklik. Sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Frans L
Saam met vriende

Geen kontak na ure nie.

Gesukkel met warm water en swak waterdruk. Trans Baviaans MTB resies, ons was natgereën en koud en moes sukkel om warm water te probeer kry a.g.v water wat blykbaar van die dak af kom en lank vat. Foto op web lyk beter as eenheid binne met geen see-uitsig van binne nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oomblikke hier deurgebring met wonderlike uitsig oor see en Baviaanskloofberge

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia S

Netjies, pragtige see-uitsig

Gasvry, netjies, met 'n pragtige see-uitsig, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danelle V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Paradysstrand!

Ons het heerlik gebly by Winni en Andries! Dit het amper meer gevoel of ons kuiergaste was en ons het lekker gesels. Dit was rustig daar en ons het die hele boonste vloer vir onsself gehad. Die uitsig was besonders met die see net hier voor ons en ons het dit geniet om op die balkon te sit met 'n wyntjie in die hand. Die ontbyt het bestaan uit 'n eiertjie of twee, toast, joghurt, winkel pap en sap. Die kortpad af strand toe oor die duine was nie so maklik nie, maar dit was dan weer lekker om 'n stappie padlangs in te werk waar ons heelwat bokkies gesien het. Ons het baie vriendelike mense teëgekom wat gaan stap het met hul honde of fiets gery het - amper soos 'n vakansie-oord vibe. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie mooi ligging, vriendelike eienaars, gemaklike beddens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrida S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

'n Heerlike ontspan weg van die huis af. Alles en nog meer as wat ons verwag het. Wens ons kom langer bly. Dankie, Winni en Andries, julle was puik gashere!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see-uitsig. Gerieflik en stil.

Eienaars was baie gasvry. Eenheid was netjies, skoon en baie gerieflik. See-uitsig was lieflik. Net 'n haardroër gemis (was geadverteer dat eenheid met een toegerus is). Loer ook maar net: die paadjie af see toe was toegegroei, ons kon dit ongelukkig nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francel B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francel B
Gesin met klein kinders

Heerlik lekker geslaap!

Ons het niks om oor te kla nie. Alles was baie mooi en goed en lekker. Ons is baie vriendelik ontvang en daar is moeite gedoen met ons klein kindertjies. Dis 'n pragtige uitsig en vriendelike mense. Ons sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Besigheidsreis

Lieflike see-uitsig, luukse verblyf, skoon en netjies.

Marine Paradise Guest House is 'n luukse gastehuis wat op Paradise Beach geleë is. Ons is baie gasvry ontvang en Winnie het vir ons al die nodige inligting gegee i.v.m. die omgewing en gesellige eetplekke. Die kamer waarin ons in gebly het, het 'n lieflike see-uitsig gehad vanaf die bed en balkon. Die kamer met sy badkamer was skoon en netjies. Die gastehuis het nie onderdakparkering vir gaste nie en daar is ook nie 'n heining waaragter 'n mens stop nie, die parkeerarea is in die oprit. Hoewel dit vir ons 'n saak van kommer was, het hul ons verseker dat dit 'n misdaadvrye-area is. Dis 'n lieflike gastehuis en ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorrae T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrae T

Stunning in every way.

The house is every bit as lovely as the photos. Andries and Wini made sure that we had everything that we needed. It is a luxurious home-away-from-home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizane M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, netjies en skoon.

Aangename hartsmense wat uit hul pad gaan vir gaste. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salie G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Salie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet nie en suite-badkamers as vanselfsprekend aanvaar nie.

Nie al die kamers het en suite-geriewe nie! Kamer grens ook aan Pool-kamer met vensters wat dit nie baie privaat maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon geriewe. Pragtige see-uitsig.

Telefonies vooraf gekontak om benaderde tyd van aankoms te bevestig. Vriendelike ontvangs en versoek om enige vrae of versoeke dadelik aan eienaar te rig. Kamer en geriewe was baie netjies en skoon. Heerlike verblyf, pragtige see- en land-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine J - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine J

Asemrowend!

Ons het ongelooflik lekker gebly en die diens van Andries en Winnie was uit die boonste rakke. Hulle het ons onmiddellik tuis laat voel en selfs gehelp om ons bagasie uit te laai. Die gastekamers, badkamers, kombuis, TV-kamer - alles was prentjiemooi en baie skoon. Die uitsig vanaf al die kamers, die TV-kamer en die balkon slaan jou asem weg. En die feit dat ons kon oorslaap vir slegs een nag (wat baie plekke nie doen nie) het ons baie gehelp. Ons was egter spyt dat ons nie langer kon bly nie. Andries en Winnie het seker gemaak dat ons niks nodig het nie - hulle gasvryheid is onverbeterlik. Ons het ook die hondjies geniet - hulle is so soet en het bygedra tot die huislike atmosfeer. Mens het nie eers geweet hulle is daar nie, tensy ek hulle nader geroep het om hulle bietjie te vryf. Te dierbaar! Ek moet sê dat die foto's nie naastenby so mooi is soos wat dit vir ons was toe ons daar aangekom het nie. Winnie en Andries, baie dankie dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het. Dit was amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leah D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the town and beaches, but the guesthouse was disappointing.

We were expecting a lot more due to the pictures and descriptions seen online. The guesthouse was nice and the view breathtaking, but we were annoyed by the dogs that kept moaning while the owners were out since they lock the dogs inside for some reason. Dogs need to be able to go outside. I felt sorry for them. The cleaner only showed up once in the week and beds were never remade with clean sheets. We would enjoy a quiet evening alone watching a movie but then the owner would interrupt and also put all the lights off to "save electricity" yet we paid for our stay so we can keep the lights on if we wanted. If we want to sit outside with the lights on then we may. We were told we would get rusks for breakfast on our first night but they never showed up so we always went out to eat. The self catering kitchen wasn't the best either, plus we had to search for utensils and more. The pictures of the place is deceiving, but we did enjoy it at times when the owners didn't interrupt our alone time with small talk that we didn't want. The door of the guesthouse is large and wooden so we would struggle to unlock and open it. When you do get it open the two dogs bark like crazy and stand in the way. That was annoying every time. The town and beach was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine Paradise Guest House se terugvoer

Dear Leah, we apologize for the inconvenience you endured. As you were the only guests on the floor we offered you the use of the kitchenette which was not included in your booking. Please note I, the owner, personally cleaned your room and made your beds every day and cleaned your dustbin in the room.
Regarding the small talk, you were seated in the general TV room watching a movie when I interrupted you with small talk to inquire if you were enjoying yourselves and to switch off the five outside lights.
Note that we will remove our two small Dachshunds out of the way of our guests.
Once again we apologize and we endeavor to improve our service.

Marine Paradise Guest House
Naude A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Naude A
Saam met vriende

Lekker geslaap, maar dubbelbed en rommeldrom gemis.

Andries en Winnie het ons baie vriendelik ontvang en die hele gastehuis en kamers mooi verduidelik. Goeie ervaring gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine Paradise Guest House se terugvoer

Geagte mnr Naudé,
Ons hier by Marine Paradise vra omverskoning vir die misverstand met verwysing
na die dubbelbed. Ek het egter aangebied om die bed op te maak as 'n Koning grote
bed. Volgende keer sal ek seker maak dat u 'n baie gemaklike kamer het met die regte
grote bed.
Vriendelike groete
Winnefred en Andries

Marine Paradise Guest House
Reinart E - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinart E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker wegbreek van die besige stadslewe.

Marine Paradise Guest House was 'n fantastiese plek om ons vier aande by te bestee. Vriendelike diens en als wat jy nodig het. Dit is ook op 'n besondere plek geleë met 'n uitsig wat jy nie maklik sal kan oortref nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en vreeslike mooi see-uitsig van die kamer af!

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine Paradise Guest House se terugvoer

Dankie, sien julle weer.

Marine Paradise Guest House
Marselle B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marselle B
Gesin met tieners

"Huis tuis."

Pa en dogter het heerlik oornag. Huis tuis gevoel. Die gastehuis se eienaars stel gaste se gerief en voorkeur hoog op prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryka C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en ligging, ruim en gasvry.

Aangename verblyf. Mooi, gerieflike en ruim kamers. Goeie en netjiese kombuis vir gaste se gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vir stap op die strand.

Uitsig was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Alles by hierdie gastehuis is selfs mooier in die regte lewe. Ons kamer het 180° see-uitsig gehad. Ons kamer was so modern en perfek vir 'n romantiese wegbreek. Ons sal definitief weer hiernatoe kom. Ons het werklik elke oomblik geniet van hierdie natuurskone plek. Paradysstrand is baie veilig en ons kon laat nagte op die strand gaan stap en visvang sonder enige bekommernis. Alles is so mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martelie R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martelie R
Gesin met klein kinders

Ons het baie laat bespreek, en laat aangekom. Andries was baie gasvry en ons het heerlik gebly.

Lieflike ruim kamer, met 'n heerlike volledige badkamer. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V
Gesin met tieners

No parking, aircons and no service. Never booked bottom room. Room not properly secured from garage.

Bedding got changed only after 6 days. Sorry, not value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marine Paradise Guest House se terugvoer

We here at Marine Paradise gave the guest the room he asked for and booked through LekkeSlaap, and it was not what he expected. The room state clearly garden entrance and therefore the room could not be on the top floor. We never advertised an air conditioner and therefore there was not one in the room. The guest arrived on Christmas evening the 24th of December 2015.
We apologize for the inconvenience and endeavour to improve on all the complaints lodged.

Marine Paradise Guest House
Wynand D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig.

Alhoewel ons nie lank gebly het nie, was die verblyf baie aangenaam. Die uitsig is asemrowend en ek is seker as die weer beter was, ons meer tyd buite spandeer het. Waterdruk was 'n bietjie van 'n probleem, maar glo nie die eienaar se skuld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier en ontspan.

Andries en Winnie Naude was goeie gashere. Hulle huis en fasiliteite was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 11, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed8d21ae943fce569fe0ce96d920f50b2e6eeaabb14cb4155fe08e6e191daef3d9399e715fe5c4f2e8d8511c0de99886cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 11 De Jager Street Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105121802978 24.888832186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem