Marine Terrace 16
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 162, Marine Terrace 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marine Terrace 16 is 'n bekoorlike woonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Hermanus. Die kompleks is naby die strand, winkels, restaurante en natuurlike besienswaardighede.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV in die leefarea. Die toegeboude balkon spog met 'n lieflike see-uitsig en daar is 'n sitarea en ingeboude braaigeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die kompleks bied veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Marine Terrace 16 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofweg 162, Marine Terrace 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Marine Terrace 16 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 162, Marine Terrace 16, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom