6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Marion Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Marion's Rest is 'n selfsorghuis in Pennington, KwaZulu-Natal en is ongeveer 300 m vanaf Pennington-strand en 1,3 km vanaf Nkomba-strand geleë, wat dit dus die ideale gesinswegbreek maak.
Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskem-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Ander geriewe sluit lugversorging, 'n lieflike tuin, buitelug-sitplek en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Marion Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marion's Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Marion Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang