Maritza Guest House
214 resensies
Gastehuis
Beskrywing
Elke kamer het slaapplek vir 3 persone op 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en is toegerus met basiese kombuistoebehore, en 'n TV met DStv. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Daar is 3 ontbytgrane, beskuit en melk in elke kamer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg en sluit beskuit, 1 ontbytgraan en vars melk in.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grey-straat 1, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom