Sonheuwel Akkommodasie by Mariu Gastehuis | LekkeSlaap
+37

Mariu Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustastraat 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R899 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mariu Gastehuis het 'n pragtige ligging teen 'n skuinste aan Nelspruit se buitewyke.

Daar is 5 Luukse Dubbelkamers en 4 luukse 2-Enkelbedkamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers het ook elkeen 'n privaat terras of 'n balkon met 'n uitsig oor die subtropiese tuin.

Daar is 'n swembad en braaigeriewe in die mooi versorgde tuin. Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar. Ons kan 'n Kontinentale ontbyt by die kamer aflewer sodat gaste dit op hul privaat terras of balkon kan geniet. Ontbyt- en middagete-pakkies is ook op versoek beskikbaar, en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Chimp Eden is sowat 18 km en Kaapsehoop Perdryroetes sowat 10 km van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Augustastraat 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R899
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augustastraat 8, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7813e6d6220d5ce27a2cd382be15db3020358bb4182f711c1de47e8ed57c40e1bfcd554da1042ed2ca07e45e8f75e142553?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R899  per nag (vir 2 persone) 8 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.492144106515 30.97409762672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za