Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Market House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Phillipp Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Market House
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lisa D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Enkelreisiger

Heerlike plekkie om te ontspan en ook baie sentraal, stunning dekor!

Die enigste negatief is dat die TV nie gewerk het nie, andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n Europese-gevoel!

Die dekor is uitmuntend, die ligging het dit moontlik gemaak vir ons om te stap na eetplekke in die aand en die bespreking was maklik en baie aangenaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

In die hartjie van die Kaap, is beslis 'n asemrowende gevoel en veral as jou lewensmaat aan jou sy is. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Market House se terugvoer

Baie dankie julle. Ons waardeer en julle is welkom enige tyd!

Market House
Andre B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en perfek geleë.

Prys billik, skoon, netjies en rustige atmosfeer. TV-kanale kan verbeter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shortmarketstraat 7, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4amFWiNCzRlNwpO9HPvlCAwzlt7SSMlXF81BMkOn0Eb7EBBX1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R520 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 7 Shortmarket Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.923289100647 18.420499563217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem