Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marks Cottages The Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marks Cottages The Villa bied selfsorgverblyf in 2 eenhede op die gasheer se perseel in die hartjie van Glenashley in Durban Noord. Die vakansiehuis is naby Glenashley-strand, winkels en restaurante.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n kookplaat en wasmasjien toegerus.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir die kinders. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n induksiestoof toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV vir vermaak. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele sodat gaste lekker buite kan eet. Verder is daar WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek.

Marks Cottages is naby La Lucia Mall, 6 km vanaf die Umhlanga Vuurtoring en 22 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Marks Cottages The Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marks Cottages The Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betty Place 4, Glen Ashley, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf17150abe0d9081f83e36c31a123a91e653f17b1de7861c690b446c2c274ae37135ba694a7f8facaf7c557a9c2ce43673386?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 4 Betty Place Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.761565166379 31.057773224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem