Marlborough Flat 24
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: OR Tambo Parade 27, South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Marlborough Flat 24 is 'n selfsorgwoonstel in die Marlborough Court-kompleks wat oor South Beach in Durban se middestad uitkyk. Die kompleks is net 2 minute se stap van die strand af en is naby 'n Spar, 'n Spur en verskeie ander geriewe. Dit is ook net 'n kort entjie se ry vanaf uShaka Marine World en die Moses Mabhida-stadion.
Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n strykyster en strykplek. Die leefarea het 'n TV, 2 enkelbeddens en 'n slaapbank vir nog 1 gas.
Kamer-opset
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Benneth Bongani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- OR Tambo Parade 27, South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marlborough Flat 24 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: OR Tambo Parade 27, South Beach, Durban, 4000, KwaZulu-Natal