Marli Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marli Guest House is langs Welkom se hoofstraat geleë. Dit is ideaal vir alle tipe reisigers en is naby winkelsentrums, dienstasies, mediese praktisyns en apteke.

Verblyf beskik oor 8 slaapkamers wat goed toegerus is en het elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n TV met Open View-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, basiese kombuisgeriewe, 'n mikrogolfoond en gratis WiFi. Ontbyt en aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Beskutte parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Die sekuriteit help ook om gaste na-ure in te klok. Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe gebruik maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marli Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R721 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false