Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlin House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale-weg 18, Southbroom, Marina Beach, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Marlin House is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in die rustige, moderne Southbroom aan die KwaZulu-Natal se laer Suidkus geleë is. Hierdie selfsorghuis is langs die Southbroom Gholfbaan met Clubhouse-restaurant en verskeie strande wat stapafstand daarvandaan is.

Marlin House bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 'n hoofhuis waar 6 gaste kan slaap.

Die Hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolf en ander kleiner kombuistoerusting. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n keurige onderdak veranda met 'n gerieflike bedieningstoonbank uit die kombuis, 'n etenstafel en ingeboude braai. 'n Privaat swembad is langs die veranda.

Die huis is op 'n heuwel in 'n groen woud geleë waar kwaliteit voëlkyk en see-uitsigte geniet kan word. Die dorp se inkopiesentrum het alles wat jy mag nodig kry, insluitend 'n Spar, apteek, petrolstasie, restaurante en nog meer. Hierdie is 'n ideale gholf- en strandvakansie-bestemming met 6 gholfbane binne 'n 30 km radius.

Slaapplek

’n Bespreking by Marlin House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Dale-weg 18, Southbroom, Marina Beach, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dale-weg 18, Southbroom, Marina Beach, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60f071eb137874a2938810cbe8cb1574966dee2b78a71d0e0219884bf8f0c9dc4f62b43e8eef1799d927cb87f0cdba8908c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 18 Dale Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.915877267497 30.32072195582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem