LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marlot Guest House | LekkeSlaap
+22

Marlot Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 18 resensies vir Marlot Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Chris V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V
Saam met vriende

Baie teleurgesteld in algemene diens.

Geen handdoeke, moes gaan vra. Koue water storte Maandagoggend.

Henry H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H
Gesin met tieners

Netjies en veilig.

Ruim, skoon en netjiese kamers. Veilige onderdakparkering en alles wat nodig is vir oornagverblyf. Ons kan nie oor die ontbyt kommentaar lewer nie (nie geneem nie).

Liezle M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezle M
Besigheidsreis

Veilig en netjies.

Sal die akkommodasie aanbeveel.

Anais C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anais C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld.

Tweede keer in twee maande wat ons Marloth besoek. Was selfs beter as die eerste keer. Ons het ook die keer daar aandete geëet, regtig heerlik en waarde vir geld. Skoon kamer, skoon swembad. Eunice wat daar werk, is sekerlik deel van die rede hoekom dit so 'n aangename ervaring is om Marloth te besoek. Sy is baie vriendelik en professional, en gaan uit haar pad uit om mens te help. Hulle het my, my man en ons hondjie baie tuis laat voel die 5 dae wat ons daar was. Ons sal beslis weer en weer gaan!

Marlot Guest House's terugvoer

Goeie More, Anias

Baie dankie vir die baie mooi boodskap.

Marlot Guest House
Liezle M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle M
Enkelreisiger

Voorwaar 'n plek om aan te beveel.

Goeie diens, netjies en veilig.

Anais C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anais C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, was goed behandel, skoon en netjies.

Was 'n baie lekker ondervinding! Swembad is pragtig. Ontbyt is groot en heerlik, beslis die geld werd. Staff is baie vriendelik en doen moeite om mens goed te behandel.

Jeanette D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette D
Saam met vriende

Kan beter fasiliteite gee.

Die kamers was baie netjies en skoon, maar sou graag 'n haardroër in die kamer wou hê. Ons was vir 'n wildsfees in Polokwane en besig met die stalletjies en stuur toe 1 person om almal se sleutels te kry. Toe ons na 12 uur die aand by die kamers kom was daar nie koffie/melk/suiker in die kamers nie - jy moet 'n koffiepakkie koop teen R20. Ons voel dit kan maar ingesluit wees in die prys. Met ontbyt het die dame nie gesien ons betaal voor by ontvangs nie, storm daar uit en skree voor almal dat ek net my rekening moet gaan betaal, onaanvaarbaar.

Marlot Guest House's terugvoer

Goeie more Jenny
Baie dankie vir die terug voering, ons vra groot onverskoning vir enige ongerief.
Die koffie pakkie moes aan U gegee gewees het toe U ingeboek het. Die kantoor het 'n haardroer gehad wat ons uitleen.
Die manier hoe jy genader was vir die uitstaande betaling was toetaal on van pas, het dit opgeneem met die eienaar en sal dan gehanteer word met die personeel wat aan diens was.
Van Marlot guesthouse vra ons groot onverskoning vir die ongerief wat U beleef het.

Baie dankie
Bestuur

Marlot Guest House
Nadia D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia D
Gesin met tieners

Netjies en skoon.

Alhoewel kamers netjies en skoon was, was ons baie teleurgesteld om nie die oggend koffie in die kamer te kon drink nie. Daar is 'n ketel, maar moet jy vooraf 'n coffee pack koop wat nie aan ons genoem is nie. Die stort se warmwater-drukking was pateties, daar kom skaars water uit. Ons was in kamers 1 en 3 - dink die stort probleem was kamer 1. Die muurproppe is ook op baie ongemaklike plekke en moet jy meubels rondskuif om 'n selfoon charger of haardroër in te prop om te gebruik. Ons sal nie weer van hierdie gastehuis gebruik maak nie.

Marlot Guest House's terugvoer

Goeiemiddag Nadie
Vra groot onverskoning vir enige ongerief. Die waterdrukking in Polokwane is baie laag die afgelope maand.
Die koffie pakkie, 1 pakkie per persoon per dag is ingesluit, dit was veronderstel om uitgedeel te word die oomblik as u inboek en die sleutel ontvang.
Ek vra namens Marlot Guesthouse groot onverskoning vir enige ongerief wat u ondergaan het.
Gesëende dag

Marlot Guest House
Abrie C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en effektiewe ontvangs sentraal geleë.

Dit sal lekker wees as daar matjies voor jou bed en by die toilet sal wees. Die wintersoggendvloer is maar ongemaklik koud op jou voete.

Marlot Guest House's terugvoer

Good Afternoon, Abrie

Thank you for your review.
May I kindly ask in which room you have booked in and the date.
Please.

Kind Regards
Marlot Guesthouse

Marlot Guest House
Margaret S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus!

Personeeldame wat nagdiens by Marlot Gastehuis gewerk het was baie oulik en behulpsaam. Sy het ons met nog addisionele items voorsien soos ekstra seep, handdoeke ens. Ons het die volgende oggend 'n heerlike ontbyt geniet wat ons addisioneel met ons aankoms bevestig het. Dit was belaglik goedkoop, maar 'n heerlike ontbyt!

Sean H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Gesin met klein kinders

Die rustigste en aangenaamste plek om te rus na 'n lang tog, personeel was fantasties!

Ons kan Marlot Guest House vir die algehele ervaring aanbeveel, die personeel was doeltreffend en nuttig. Ons sal beslis weer terug wees as ons in die omgewing is. Dankie vir die wonderlike diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The most pleasant and peaceful place to rest after long journey, staff were superb!

We can highly recommend the Marlot Guest House for the overall experience, the staff were efficient and helpful. We will certainly be back again if we in the area. Thanks for the wonderful service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marlot Guest House's terugvoer

Thank you very much, Sean. Keep well and see you soon.

Kind regards,
Sue

Marlot Guest House
Eugene V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V
Besigheidsreis

Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Marlot het 'n verskeidenheid van kamers om jou sak te pas.

Marlot Guest House's terugvoer

Baie dankie, Eugene.

Marlot Guest House
Gustav S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik dankie.

Kyk asb. na die toilet in die kamer met enkelbeddens, dit lek water op die vloer.

Vernon M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon M
Gesin met tieners

We enjoyed our stay.

Conveniently located near places of interest, neat environment with very friendly staff always willing to make your stay memorable.

Maryke D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D
Enkelreisiger

Fantasties!

Sal graag weer daar oornag.

Kevin L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L
Gesin met klein kinders

Skoon en lekker plek om te bly.

Lekker plek en sal dit vir almal aanbeveel.

Marlot Guest House's terugvoer

Baie dankie hoop om u gou weer te sien.

Groete,
Sue

Marlot Guest House
Eriica V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eriica V
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Ek was net vir die aand daar gewees en was my ondervinding baie goed gewees. Ek sal definitief weer van hulle verblyf gebruik maak.

Annamare W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamare W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die verblyf was skoon en netjies en die omgewing veilig. Probeer eerder in kamers 8 - 18 bly, aangesien dit groter ruimer kamers is.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devenishstraat 49, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNWNmMjU5LTY1MGQtNGUyZS1iYzI4LTk4YzVjZDYzZTU2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 49 Devenish Street Polokwane 0700 Limpopo 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -23.902400748237 29.464736580849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!