Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Bush Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Genie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Marloth Bush Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thana D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Ons het die week by Marloth Bush Retreat deurgebring en het gevra of ons vroeg kon inboek, aangesien ons so 900 meter van hulle af is, en 10h00 by die verblyf moes uitgaan. Die plek was gereed, netjies en skoon. Die woning het al die nodige goed gehad wat mens nodig het om lekker te kon kuier. Die swembad was silwerskoon, en die tuin het wonderlik gelyk. Ons het ongelooflik baie diere gehad wat by ons kom kuier het, dag en nag. Ek sal mense wat graag 'n rustige, baie luukse vakansie/naweek wil hê, aanbeveel om met hulle kontak te maak. Hy is ook 'n kok, en maak sy eie pizzas van sy huis af, reg langs die vakansiehuis. Ek sal vir seker weer by hulle gaan kuier. Baie dankie vir die vriendelikheid en bystand reg deur ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place in the bush.

Just the most perfect place to go and rest your soul amongst nature. Hosts were just lovely and the accommodation perfect for 2 or 20 people. Definitely a place we will return to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune O
Saam met vriende

Uitstekend.

Vreeslik lekker gebly en dit baie geniet. Ons het baie diere gesien wat na die huis toe self gekom het. Sal vir seker weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniël V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goeie verblyf, baie dankie vir Morné vir al die moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie beter vir waarde vir geld nie. Stil en rustig.

Soos altyd het ons heerlik gebly. Baie stil en privaat met baie diere wat kom besoek. Naby hoofpad en restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie rustig.

Ons is vriendelik ontvang deur Mornè. Alles was skoon en netjies. Baie diere het kom kuier, onder andere vlakvarke, koedoes, bosbokkies, blouwildebeeste, ens. Ons het die paar dae heerlik gerus en baie lekker by Marloth Bush Retreat oorgebly. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Dit was so lekker! Die tyd het net te vinnig verby gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Alles by die plek was net so awesome en alles wat ons nodig gehad het, was daar gewees. Die swembad was netjies en skoon, so ons kon onsself geniet. Ons sal weer en weer teruggaan. Dit sal ons nuwe tuiste wees in Marloth. Groete, Francois & Yolande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Vriendelike diens met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met vriende

Baie heerlik.

Ons het die verblyf verskriklik geniet. Baie vreindelik ontvang en daar is absoluut niks te kort nie. Sal vir seker weer kom kuier. Die huis is wonderlik uitgelê en hou van die 2 aparte gastekamers aan die buitekant met alle geriewe benodig. Die is 'n moet indien jy heerlike verblyf in Marloth wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

As my first time visiting Marloth Park, I genuinely enjoyed my stay @ Marloth Bush Retreat. Super friendly and helpful host, we will definitely see you again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees en rustig.

Lekker wegbreek uit die stad gewees. Mense baie vriendelik, lekker omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdél S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdél S
Gesin met tieners

Ons het lekker gerus in 'n pragtige plekkie. Ons kom weer.

Ons was vooraf herinner van ons bespreking en het 'n parkkaart met kontaknommer op sms gekry. Ons was vriendelik ontvang op aankoms. Dit was pragtig skoon en al die geriewe was in 'n werkende toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met tieners

Uitstekende keuse!

Die plek laat jou voel jy is letterlik in die bos. Morné is baie gasvry en het seker gemaak alles is in orde. Netjies, veilig, skoon en stil. Naby genoeg aan die winkels. Duikers, bosbokke, zebras, koedoes, rooibokke en baie varke het kom kuier! Kan beslis die plek aanbeveel en sal weer van die fasiliteit gebruik maak. Marloth Bush Retreat is waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat. Jy raak weg in die natuur.

Dit is 'n baie lekker plek wat goed toegerus is. Baie skoon en netjies. Ideaal vir groot families. Diere loop vrylik rondom huis. Die eienaar het op versoek vir ons 'n heerlike ete bedien op die voorstoep wat uit die boeke was. Sal almal aanbeveel om die plek te besoek. Een van die bestes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek na KNP.

Dit is 'n pragtige plek. Goed toegerus met alles wat mens nodig het. Baie diere wat daar besoek. Baie rustig en stil. Die eienaar was ook baie behulpsaam en baie gaaf. Dit is ideaal vir gesinne. Beveel die plekkie aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Heerlik rustig.

Heerlike voël musiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolph J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolph J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n 5-ster-verblyf. Het die stilte en die bos werklik geniet.

Baie dankie aan Morne wat ons kuier so aangenaam gemaak het deur sy gasvryheid en behulpsaamheid. Dit was 'n voorreg om so te kon vakansie hou. Die ete wat op ons laaste aand voorgesit is, was werklik uit die boeke. Morne het ons waarlik getrakteer. Baie dankie Genie en Morne dat ons van jul plek kon gebruik maak. Jul sien ons definitief weer. Seën vir julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, wonderful home.

The house is in walking distance to the shops and the Giraffe Pub is also walking distance. The house itself has everything you need. The bush babies are fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, dit is absoluut 'n wonderlike plek!

Morne en Genie, julle 2 is 'n wonderlike gasheer/gasvrou. Dankie dat ons in julle juweel Marloth Bush Retreat kon bly. Ons het so lekker gebly. Die plek het alles in wat jy sal nodig kry en is pragtig. Ek sal enige persoon/e aanbeveel om daar tuis te gaan. As jy nie daar in die bos kan rus en vrede kry nie gaan jy ver moet soek vir so 'n rustige plek. Weereens dankie, dit was rus vir ons siele in Marloth Bush Retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker. Ruim. Netjies. Mooi.

Groot. Goed toegerus. Lekker. Ruim. Twee dae gebly, maar geen warm water vir die 2 aande nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B
Gesin met tieners

Good value for money.

All good - unfortunately not serviced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie in die middel van die bos.

Marloth Bush Retreat is 'n juweel in die middel van die bos. Die groot splashpool was 'n lafenis in die somerhitte. Die huis is groot en netjies gemeubileerd. Die badkamers is uiters modern en spasieus. Die eienaar het ons vriendelik verwelkom en alle reëls en regulasies mooi verduidelik. Alhoewel die verblyf reg langs die eienaars se wooneenheid geleë was, het dit ons glad nie gepla nie. Nog 'n voordeel is dat die verblyf ook tot 8 mense kan huisves. Ons sal net graag 'n firepit plekkie wou gehad het, om na die bos-TV te kon kyk, alhoewel daar goeie braaigeriewe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig gekuier en veral die splash pool geniet.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Dit was baie warm en ons het maar in die splash pool afgekoel. Baie diere gesien. Zebras, mongoose, duikers en die nagapie. Veral die klein vlakvarkies was baie oulik en die koedoes het gereeld kom draai. Ons was gelukkig om 'n groot maanhaar aan die anderkant van die rivier te sien en troppe olifante. Eenheid het alles in wat nodig is. Geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettiene P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ettiene P
Gesin met klein kinders

Net een nag daar spandeer en toe ander verblyf gaan soek.

Stuur asb. agente na plekke wat adverteer. Dit is die tweede en laaste keer dat ons deur plekke huur. Swak! Ek het my geld in die water gegooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Bush Retreat se terugvoer

I really appreciate the fact that Mr. Putter took the time to write a review, as this is the only way things can be improved. However, I am shocked to read this review, especially when we have such great reviews. The guest did not complain about anything at the time, although we engaged with him several times, and I live right next door. He paid a discounted price and also brought an extra guest with him, without prior booking, for which we did not ask payment! With that in mind, he paid R170.60 per person per night. I consider this value for money. I know people have different expectations. I regret that this guest's expectations were so woefully not met. As far as I understood, he told me he was leaving as his friends had accommodation where they could all stay together.
We have open parkland in front of the property, which makes for a wildlife haven, with lots of visiting animals, so our location should merit more than 2 stars. Our security has never been in jeopardy here in 14 years that we have had this house. With all these ratings, to my mind, being under-played, I will be double checking the cleanliness, which is normally particularly good, but I will review this closely, as I personally think this is one of the most important ratings. I truly hope the rest of Mr Putter's stay in Marloth Park was enjoyable.

Marloth Bush Retreat
Charl W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charl W
Saam met vriende

Baie lekker gebly, die swembad is ‘n definitiewe aanwins!

As jy die rustigheid van die natuur om jou soek en net wil ontspan, is dit die ideale plek om te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is spectacular, but the hosts Morne and Genie are absolutely fantastic people.

Great hosts, great place! Made us feel so welcome and like we were friends for years, absolutely value for money and would return in a heartbeat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanel P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreekplekkie om deur en deur die natuur en bos te geniet.

Pragtige plekkie met die beste atmosfeer. Beste plek om te gaan as jy die natuur en buitelewe geniet. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Deon P
Saam met vriende

Teleurstellend.

Die huis het twee kamers buite wat nie deel van die huis vorm nie. Net een kamer het 'n dubbelbed. Die plek is baie beknop en as dit reën kan agt persone nie in die huis pas met net 3 stoele nie. Huis is ongeveer 3 meter van die eienaar se huis af. Dus geen privaatheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrizanne K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en relaxing.

Genie was 'n great gasvrou. Huis is mooi en netjies, baie rustig met baie diere wat kom kuier. Lekker swembad vir die warm dae, sal definitief weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Bush Retreat se terugvoer

Baie dankie dat julle sulke aangename gaste was.
Groot plesier om julle te huisves.
Ons wag op die volgende kuiertjie!

Marloth Bush Retreat
Matthys Jc S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys Jc S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld. Die eenheid is voldoende toegerus met alles wat mens benodig vir 'n rustige wegbreek in die natuur. Die hoeveelheid wild in en naby die eenheid was meer as verwag met 'n rustige buite-area, boma en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J
Saam met vriende

Asemrowende stilte, uitsig. Gasvryheid was so waardeer.

Die gasvryheid en privaatheid was so lekker. Definitief baie lekker as ouers privaatheid van kinders will hê. Skoon, netjies en presies wat ons nodig gehad het. Daar was vlakvarke, bokke en apies wat ons verblyf so interessant en cool foto's gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wimpie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wimpie B
Saam met vriende

Die rustigheid het ons verblyf die moeite werd gemaak!

Genie en haar seun het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak! Ek sal Marloth Bush Retreat enige tyd aanbeveel en sal beslis in die toekoms weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serena R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serena R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Very relaxing, good spot, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Rustige, netjiese plekkie, verskeidenheid van voëls en diere gesien. Klimaat in die Bosveld is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by Marloth Bush Retreat rêrig geniet, en sal weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilden W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilden W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Dit was 'n baie aangename naweek dankie. Die paaie in die gebied is redelik maar kan gerus geskraap word vir gewone motors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie D
Saam met vriende

Ek was baie teleurgesteld met die verblyf, foto's is baie bedrieglik.

Eerstens, die stort op die boonste vloer se water het deurgeloop tot in die onderste badkamer. Daar was byvoorbeeld geen casserole in die kombuis, van die vurke se tande is gebuig, dis 'n slaapplek vir 8 mense, maar baie van die eetgerei maak nie voorsiening vir 8 mense nie. Die handdoeke het 'n onwelriekende reuk gehad. Die braaigeriewe laat veel te wense oor, die rooster hang aan 'n ketting en is baie wankelrig. Een groot probleem is dat die braaigeriewe nie onder dak is nie en dus is mens glad nie beskut teen die reën nie, indien dit wel sou reën. Voornemende gaste word aangesê om hulle eie was- en afdroogvadoeke saam te vat, wat ons wel gedoen het, maar die een afdroogvadoek wat wel daar was het meer na 'n vloerlap gelyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Bush Retreat se terugvoer

Ek woon direk langsaan die vakansie huis so sal graag enige tekortkominge dadelik regstel. Ek is altyd dankbaar vir konstruktiewe terugvoer. Net voor hulle vertrek het ek verneem dat die stort lek. Dit kan natuurlik gebeur. Die volgende oggend het ek 'n loodgieter ontbied maar hy kon nie 'n fout vind nie. Ek het self in die stort gaan stort maar ook nie n lek ondervind nie. Maar ek vra om verskoning vir die ongerief wat my gaste ondervind het. Die casserole het ek ongelukkig nie gesien is vermis nie. Ek sou dit met een van my eie kon vervang het as ek net in kennis gestel was. Ek vermis aanmekaar eetgerei nadat gaste vertrek. Ek maak verskoning dat ek nie agtergekom het dit is nie voltallig vir agt mense nie. Gelukkig was hulle net 4 gaste. Die rooster werk met n ketting meganisme. Ek weet van niemand van my kennise of vriende in Marloth Park wat 'n onderdak braaiplek het nie. My handdoeke word noukeurig gewas en drooggemaak. Die ekstra afdrooglap wat ek voorsien is nie vervang met n nuwe lap elke week nie maar dis nie n vloerlap nie. Ek is baie trots op my vakansiehuisie en streef altyd vir verbetering. Ek geniet dit om gaste hier te verwelkom teen n bekostigbare prys en vriendelike diens.

Marloth Bush Retreat
Gerhard E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Heerlik stil in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Bush Retreat se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n plesier om julle hier te verwelkom.

Marloth Bush Retreat
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calla V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Calla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en sal beslis weer by Marloth Bush Retreat gaan bly.

Baie lekker en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

My husband and I spent two nights at Marloth Bush Retreat, Genie was welcoming and friendly, the house was clean and well equipped but most importantly our experience with the animals was amazing and we recommend Marloth Bush Retreat to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great stay,

We will make use of Bush Retreat again. Friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie J
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg van die huis af.

'n Baie aangename, rustige en stil wegbreek van die besige daaglikse lewe. Dit was so lekker om so naby die wilde diere te wees. Kan dit aanbeveel vir enigiemand wat die natuur geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Gesin met klein kinders

Dit is nie die ideale verblyf as jy nie in die Wildtuin kan bly nie.

Baie rustig. Dit voel of jy in die Wildtuin self is. Het die bos en diere baie geniet. Verblyf was ideaal vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!!

We will definitely make use of your facility again with our children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moritza L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moritza L

Fantastic

A lovely retreat within Marloth Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend en gerieflik. Lekker naby Krugertuin en die Leeuspruit.

Die eenheid is gerieflik met alle toerusting wat benodig mag word vir 'n lekker, ontspannede verblyf in die natuur. Geniet die diere en voëls, daar is ook nagapies maar ons het hulle nie gesien nie. Onthou dit is die Laeveld, maak dus voorsiening om muskietweermiddels saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely experience

Recommended for a quiet get-a-way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie F - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie F

Baie lekker in die bosveld.

Ek sal dit vir my familie en vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren C - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren C
Saam met vriende

Great

Loved our stay. We had a great time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina D - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just what you need to clear your head and soul! Hospitality that warms the heart.

Hospitality made us feel at home from the first moment. Clean and comfortable apartment. Close to nature without any unnecessary noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 800
R2 800 R1 867
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sekelbosstraat 2215, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4313f08a19392d5818a459fae45bce6b62fb592fa46f9834517f1c28e2dddd82a240a03e667e8df949360bb325e0aaf96ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 867 per nag, vir 8 mense 52 5 1 5 2215 Sekelbos Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 09:00 -25.34601373943 31.777718067169
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem