Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Getaway

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorraine Althea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Marloth Getaway
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charlotte V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte V
Saam met vriende

Heerlik en rustige atmosfeer.

Ons het heerlik gebly. Gasvrou was baie gaaf en het ons onmiddellik tuis laat voel. Pad daarheen was net baie sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandri B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en 'n lekker manier om net weg te kom van die daaglikse gejaag.

Ons het elke oomblik vreeslik geniet. Ons gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Ons sal vir seker weer terug gaan na Marloth Getaway!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drikus B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker plek om te bly, het heerlik ontspan en met al die verskillende wild wat elke dag kom kuier, maak die plekkie net nog so veel beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus Daniel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Daniel V
Enkelreisiger

Baie rustig en ontspannend.

Pragtige plek, net 'n jammerte dat van die paaie so sleg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald C
Saam met vriende

Lekker atmosfeer. Lorraine is 'n awesome host. Wild is mak.

Ons het net geslaap in die huis en nie daar gekuier nie. Koop maar dierekos by die winkel en help voer, dit is tans baie droog en daar is geen kos vir die diere nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Enkelreisiger

Uitstekend. Meer as bevredigend.

Hierdie was die beste bestemming van al die baie wat ons al bespreek het. Dit het ten volle aan my verwagting en behoefte voldoen. Die huis is baie volledig toegerus met 'n goeie stoep wat uitkyk oor die bosveld met sy talle diete besoekers. Die gasvrou, Lorraine, was uiters behulpsaam en vriendelik wat die verblyf baie aangenaam gemaak het. Sal hierdie fasiliteit weer wil besoek. Dankie Lorraine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thandie M

Pleasant hospitality, place looks as shown in pictures.

Lorrain is a very nice host. She was lovely. The place is clean and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Getaway se terugvoer

Thank you for your review and hope to see you again in the future
Lorraine

Marloth Getaway
Hoffie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoffie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier in Marloth (soos gewoonlik).

Die huis is goed geleë, netjies en met alle geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhardus R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend en mooi versorg.

Plekkie self is baie neitjies, skoon en goed georganiseer. Ons is lief om soontoe te gaan vir rustigheid en al die partige diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vir selfsorg is alles wat moontlik nodig kan wees in die huisie. Lorraine,die eienaar is baie vriendelik en aangenaam.

Sal die huisie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lemmon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lemmon R
Enkelreisiger

Neat, quiet, homely. Lots of animals.

Perfect getaway in the bush. Will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E

Lorraine is a very pleasant host and we enjoyed our stay. Overall, the unit is in good condition. I gladly recommend it, however have 2 suggestions.

Although the unit is equipped with fans, it did not alleviate the heat. The unit is hot throughout the day/night so I would recommend installing aircon in the unit. Also, the one braai grid is rusted and for health/safety reasons would recommend it be replaced. For the rest, the unit has great views and is well equipped with all the comforts one requires on holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F
Gesin met tieners

Rustig, stil en baie diere wat kom kuier.

Die beste verblyf wat ons al gehad het in Marloth. Dit is in 'n baie rustige deel van Marloth, baie diere wat daar rondbeweeg, ongeveer 1 km vanaf river (loopafstand). Baie netjiese, goed toegeruste huis in die hartjie van die bos. Ons sal beslis volgende keer weer van Marloth Getaway gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Die diere wat vryloop tussen die huise, die ongerepte natuur was wonderlik. Net die naby die kroeg wat steurend was, veral saans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaun L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie diere.

Ons het vreeslik baie diere gekry wat kom hellosê. Het baie lekker gebly, en die tannie is baie dierbaar en behulpsaam gewees. Moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K
Enkelreisiger

Heerlik ontspan.

Behalwe my voertuigprobleme was tannie Loraine baie behulpsaam. Baie dankie vir u gasvryheid en dat ek die voorreg gehad het om by u mooi plekkie te ontspan, ek sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johmare B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johmare B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and tranquil stay

We had a good and relaxed time. Lots of visits from animals. Very good value for money and the unit is very well equipped with all that is required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Getaway se terugvoer

Thank you for your review and we hope to see you again in the future.
Lorraine

Marloth Getaway
Chris J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Enkelreisiger

Het verwagtinge oortref.

Een van my beste bos-ervarings nog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin R
Gesin met tieners

Very nice.

Nice and peaceful, nice outdoor area, nice visits from the local animals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda W

Mense moet foute kan regstel, dit kan die volgende besoekers net help.

Ek weet nie hoe gereeld word die eiendomme opgegradeer nie, maar my ondervinding van die huis het net bevestig dit word nie jaarliks of gereeld gedoen nie. Mens verwag immers 'n skoon badkamer, die tuinstoele spinnerakloos en kussings skoon. Mense met grasdakke moet eenvoudig gereeld hulle huise spuit vir peste/miere/kokkerotte/stof/spinnekoppe. Die eienares is baie vriendelik en behulpsaam, maar dit maak nie die foute reg nie. Mens verstaan met die Covid het almal geld verloor, maar dan juis gaan jy uit jou pad uit om 'n goeie indruk te skep en die ekstra myl te stap om seker te maak mense kry waarvoor hulle betaal. Almal draai sente om en 'n wegbreeknaweek kos jou tog geld en dan wil jy nie teleurgesteld word nie. Ons het dit sterk oorweeg om ons verblyf kort te knip, maar ons het reeds vir 3 mense betaal en net 2 het gegaan en het maar die miere en kokkerotte gespuit met Doom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Terug in natuur. Baie diere gesien. Skoon huisie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam in die bos.

Heerlik stil, lieflik in die natuur. Lekker boma vir buite kuier om die vuur. En nagapies, kudus en vlakvarke kom maak ‘n draai elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n rustige kuier. 'n Mens sien baie diere en dis stil, nie baie geraas nie.

Sal aanbeveel vir gesin wat rustig wil verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trish W
Gesin met tieners

Peaceful with a good feel. Close to shops and the river. Animals roam freely amongst houses.

Close to crocodile bridge so easy access to the park. Lovely areas to have sundowners while watching over the crocodile river. Amenities good in house. Overall relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy goed wil rus, is dit die plek vir jou.

As jy wil wegbreek uit die stad om jou batterye te herlaai, is Marloth Park die aangewese bestemming. Ons het goed gerus. Die huis is skoon en netjies en die gasvrou baie hulpvaardig. Goeie sekuriteit. Dit was aangenaam om 'n daaglikse namiddag besoek van die diere te ontvang, en dan lekker om 'n hardekoolvuur te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise M
Gesin met tieners

Absoluut idillies!

Dit was 'n heerlike, rustige, natuurryke plekkie met al die diere reg op jou voorstoep. Die eienares woon agter op die perseel en sy het haar eie huis omskep in pragtige persoonlike verblyf. Daar is soveel om te doen in Marloth, tog kan mens net sit op die stoep en rus. Ek beveel die plekkie aan vir enigiemand wat hou van rus en vrede en pragtige natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Getaway se terugvoer

It was a pleasure meeting you and your family and looking forward to your next visit.
Regards
Lorraine

Marloth Getaway
Gerhard G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Baie lekker en net die regte plek om lewensbesluite te maak.

Die omgewing is so lekker, die roetes vir ry en stap is so mooi uiteengesit en beplan. Die grootste probleem is dat mense wat te veel geld het sulke paleise daar bou wat nie inpas nie. Verder is die plek baie oulik, jy kan koop net wat jy benodig en die sekuriteit is vinnig en dit het ek agtergekom toe ek per ongeluk die alarm laat afgaan het. 10 minute toe is hulle daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulet L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well-equipped, cosy house.

We enjoyed our stay very much. Lots of animals visited us during our stay. Friendly owner. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda B
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Lekker ingerigte huisie. Pragtig geleë en het die tyd by die huis en area vreeslik geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D
Saam met vriende

Ek en my ouers het 'n heerlike tyd by Marloth Getaway gehad.

Ek en my ouers het 'n heerlike tyd by Marloth Getaway gehad en het heerlik gebly. Ons het dit vreeslik geniet om laatmiddag om kampvuur te sit en diere te sien wat al om die huis beweeg het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Marloth Getaway is beslis die plek om te wees. Ons het dit vreeslik geniet en was die geld werd. Kinders het die diere besoekers vreeslik geniet en ons het elke dag vir hulle kos gevoer. Vriendelike diens en baie behulpsaam as jy iets wil weet. Ons sien julle beslis vinnig weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Getaway se terugvoer

It was a pleasure having you and your family as guests in my Bush House.
Thank you for the review .
Regards,
Lorraine

Marloth Getaway
Corrie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ek en my man het dit geniet. Dit was is 'n rustige tydjie in Marloth Getaway. Die dame was baie vriendelik. Die huis binne is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Getaway se terugvoer

Thank you for your review, pleased you enjoyed your stay in my Bush House hope to see you again.

Regards,
Lorraine

Marloth Getaway
Mel S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid vanself.

Om in die agtermiddag daar te sit en vuurtjie te maak, en nie die gewoel van verkeer en vliegtuie te hoor nie, was onbeskryflik. Die ingang tot die Krugerwiltuin is ook net om die draai. Marloth Getaway sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrisna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, gesellige verblyf in netjiese huisie waarin ons die natuur kon geniet.

Die akkommodasie is geskik vir 'n gesin van so 2 tot 6. Dit beskik oor al die basiese toerusting en is baie netjies met 'n bietjie outydse sjarme. Bied baie privaatheid en interaksie met die natuur. Dit is ook lekker om te weet die eienaar is baie naby indien daar enige probleme of uitdagings sou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Rus en vrede.

Ons kon nie uitgepraat raak oor die rustigheid van die plekkie nie. Geen stadslawaai, met verskillende diere en voëls wat kom besoek aflê. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. As ek weer in Marloth Park tuisgaan, sal ek definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-straat 2336, Marloth Park Conservancy, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgf391UJJLrVQe95zZdmKrHNp5pUDoaf9IpCDiLRvFhL8V1Rx9N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 2336 Butterfly Street Marloth Park Conservancy 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.33988 31.77922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem