+29
Selfsorg in Marlothpark

Marloth Kruger View

Ateljee 2
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ateljee het ’n koninggroottebed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Saar is ’n yskas-vrieskas . Tweeplaatstof. Mikrogolf,broodrooster en ’n ketel in die kombuisie en die eenheid het ’n lugversorging , ’n TV, ’n haarddroër en ’n verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Daar word 'n huis in die straat gebou, maar dit is amper voltooi.
U sal nie beurtkrag ervaar as gevolg van die sonkraginstallasie nie, behalwe as dit vir baie agtereenvolgende dae bewolk is en daar baie lang Eskom-kragonderbrekings is. Die lugversorging kan dus te eniger tyd gebruik word (tensy die vorige verklaring van toepassing is). Die Jacuzzi se kragtoevoer is op nie-noodsaaklike las, d.w.s. as die krag af is en die batterye laag is, sal dit nie werk nie. As gevolg van Marloth Park se geraasbesoedelingsreël, vra ons dat u asseblief die Jacuzzi se pomp na 19:00 afskakel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee 1
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie bied ’n lieflike uitsig van die area en het ’n koninggroote bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort.Daar is ’n yskas-vrieskas, gasstoof,oond , mikrogolf, broodrooster en ’n ketel in die kombuisie en die eenheid het luversorging, ’n TV, ’n haardroer en ’n verwarmer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Daar word 'n huis in die straat gebou, maar dit is amper voltooi.
U sal nie beurtkrag ervaar as gevolg van die sonkraginstallasie nie, behalwe as dit vir baie agtereenvolgende dae bewolk is en daar baie lang Eskom-kragonderbrekings is. Die lugversorging kan dus te eniger tyd gebruik word (tensy die vorige verklaring van toepassing is). Die Jacuzzi se kragtoevoer is op nie-noodsaaklike las, d.w.s. as die krag af is en die batterye laag is, sal dit nie werk nie. As gevolg van Marloth Park se geraasbesoedelingsreël, vra ons dat u asseblief die Jacuzzi se pomp na 19:00 afskakel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

3229 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0d8ea4c1399e4d817029ba4b73c2653153908481b802a2be36e93c1f49d1faf337461ee4013dce764f53ff7ff712fbe6333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3229 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -25.33264475254 31.805440650224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang