Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Kruger View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jare op LekkeSlaap 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Marloth Kruger View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Vicky N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besonderse lekker ervaring en vakansie in hierdie pragtige huis! Ek s.

Uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het nie eers gaan rondry om diere te kyk nie.

Baie goed toegeruste eenheid. Perfek vir 'n romantiese naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Rustige gaste. Hulle is altyd baie welkom.

Marloth Kruger View
Rochelle S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Heerlik gerus, heerlik geslaap in kingsize bed, met katoen linne. In jacuzzi gesit op stoep en olifante aan oorkant van die Krokkedilrivier gesien, onvergeetlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Wonderlike gaste wat enige gasheer sal waardeer.

Marloth Kruger View
Shawn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek met mooi uitsigte. Die verblyf is uit die boonste rakke.

Ons was baie impressed met die verblyf. Skoon netjies, met al die geriewe wat nodig is. Was so rustig met die kameelperde, zebras en vele ander wat gereeld kom inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Dankie vir jul mooi woorde!

Marloth Kruger View
Rika V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, netjies, heerlik en diens was behulpsaam en vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en alles wat mens nodig het en die jacuzzi was heerlik. Die sonpanele was 'n wenner met die loadshedding, want ons kon nog steeds die aircon gebruik. Die diens was puik, behulpsaam en vriendelik. Sal weer van julle gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Rika was 'n plesier om mee te gesels. Ons waardeer altyd gaste soos sy!

Marloth Kruger View
Linda W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A definite return guest.

An absolutely lovely unit, very comfortable, spacious and cozy, well equipped with quality furniture, appliances and cutlery. Everything we hoped for and more. The views over the treetops with sunrise and sunsets are exquisite. We saw more animals come right past our raised patio than a day in the Kruger Park. Giraffe, Meerkat, Warthog, Kudu, Zebra, Impala, and Monkeys were all our daily visitors. Every morning, the Hornbill would sit on the tree nearest to the patio for us to admire. We enjoyed long walks down the fence line on the Crocodile river and evening drives around Marloth Park. We would come back in and laze in the Jacuzzi with the Braai on the go, then retreat for a comfortable night’s sleep and repeat. Definitely recommended for a couple that wants to get away from it all to reconnect and revive your soul. We will most definitely be back. This was an amazing stay and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

We truly appreciate your amazing review Linda. We will do our best to keep up with the high standard and would welcome you back anytime.

Marloth Kruger View
Dean C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Son and his wife had an awesome time on their honeymoon. They loved the place and the host Mariet was exceptional with the decor that she provided to give them the experience. Would definitely refer to this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

It was a pleasure to host the lovely, happy new couple. So good to know they appreciated the Studio and the wild animals. We would love to see them again soon.

Marloth Kruger View
Linda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Loved our stay.

Clean, comfortable and position made it so easy for walks with a river view. The jacuzzi for sundowners and sunsets was an added bonus. Cannot wait to go back. Best position and the abundance of animals walking past were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Linda left the Studio neat and tidy when they checked out. We will definitely host them again in the future.

Marloth Kruger View
Ursula J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Wat 'n pragtige plekkie. Alles wat jy nodig het en die eienaars was baie behulpsaam. Sal vir seker weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Kruger View se terugvoer

Dit is goed om te weet julle het jul wegbreek na die bos geniet. Julle is altyd baie welkom.

Marloth Kruger View
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
R1 280 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 3229, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA331e1c5dd75f9bf2f8374385f0eaf45f4de532b5785d2a5dc73a6f258375b5ecd3111d0fa38f6cc41d8ca655f3cad68d4a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 280 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3229 Seekoei Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.333114543559 31.805413148479
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem