Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Park Eland 3364

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Marloth Park Eland 3364
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wendy E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy E

Great place to stay for a large family group, with lots of animals visiting.

Was great for a lovely family get-together! Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Park Eland 3364 se terugvoer

Thank you. You left the unit in an immaculate condition. We would love to see you again!
Cobus en Nellie

Marloth Park Eland 3364
Hanlie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Die diere het ons harte gesteel en die huis met sy lieflike stoep was 'n wenner!

Ons het heerlik saam met familie gekuier. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het, was 'n groot plus! Die eienaars is baie hulpvaardig maar meng glad nie in tydens jou verblyf nie en as iets fout gaan kan mens dit dadelik onder hulle aandag bring. Die diere, veral die Bosbokkies was net die beste! Veral mamma bok en Flenteroor. Sal beslis weer daar gaan kuier as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theunis F
Saam met vriende

It was pleasant and the owners are nice, but...

The house has an attached flat next to it where the owners stay, which makes it akward to have a braai outside and chat with each other without disturbing them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Park Eland 3364 se terugvoer

Hi Theunis. Baie dankie dat julle sulke bedagsame gaste is. Wees gerus, rustige gesels en lag is so gesellig! Dit is maar net Marlothpark se reels dat harde geraas nie toegelaat word nie.

Marloth Park Eland 3364
Teresa P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa P
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful and beautiful. An outright 10 stars for Cobus and Nellie!

Set away from the road, this was ideal for our whole family. Close to the animals we love dearly. We had 13 kudu's around our stoep at one stage. Bushbuck, duiker, banded mongooses, bush babies and a genet, to name some. Our hosts were wonderful and we'll go again as soon as we can.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa P
Gesin met klein kinders

Fabulously peaceful, pleasant and enjoyable. Cobus and Nellie are excellent hosts.

Set away from the road, this was an ideal home for our family get-together. Amazing visits from the animals. Exciting night sounds from the Kruger. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caren H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren H
Gesin met klein kinders

An awesome experience.

Our family had an amazing time. Our children loved the animals and splash pool was a big hit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan U - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan U

Sien sterre.

Selfs koek gekry by Nellie vir my verjaardsag. Dankie Nellie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Gesin met tieners

Uitstekende ligging met betrekking tot diere en die rivier, en die huis bied genoeg ruimte vir 'n groot groep.

Ons was aangenaam verras met die mak diere wat ons daagliks besoek het, asook die hemelse vrede wat daar gerus het. Die pad kan egter verbeter aangesien dit nie 'n voertuig met 'n normale vryhoogte maklik akkommodeer nie. Daar is ook twee moeilike draaitjies. Klein probleme in die huis was onder die eienaar se aandag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Park Eland 3364 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe bydrae! Ongelukkig het ons nie beheer oor die munisipale grondpad nie. Maar ons verstaan julle spesifieke probleem. Die draaitjies in die pad is maar om die bome te bewaar vir skadu en voedsel vir ons diere. Ons hoop ons sien julle gou weer!

Marloth Park Eland 3364
Hendrik A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Rustige kuier in die bos met die diere.

Met ons aankoms het Nellie en Cobus ons onmiddellik laat tuis voel. Die rustigheid van die huis is aanloklik en om elke oggend met die diere wakker te word wat om jou beweeg is fantasties. Die huis is goed ingerig en ons het lekker gekuier die week wat ons daar was. Ons sal vir seker dit aanbeveel as julle wil gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Baie lekker en gasvry.

Goeie mense, baie netjies en het 'n ongelooflike lekker tyd daar gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisane P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisane P
Gesin met klein kinders

Gerieflik en ontspannend.

Ons het baie lekker gebly, huis is groot genoeg vir 2 gesinne met alles en meer wat mens kan nodig kry. Cobus en Nellie het ons hartlik verwelkom en ons het sommer tuis gevoel. Al wat ons voel daar kort is spasie om jou kruideniersware uit te pak veral as mens vir 'n paar aande oorslaap. Verder is die huis wonderlik toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Park Eland 3364 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe bydrae. Ons het sommer al klaar aandag aan ekstra plek gegee.
Vriendelike groete
Cobus en Nellie

Marloth Park Eland 3364
Nicolene E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene E
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek-naweekhuis.

Ons was 2 gesinne wat vir 'n langnaweek oorgebly het. Die huis is perfek, skoon en netjies. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Even met loadshedding het ons nie in die donker gesit nie. Ons gaam beslis weer oorbly by Eland 3364!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duvan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duvan L

Baie lekker kuier gewees en gerieflike huis!

Baie lekker huis om in te bly, gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflike ligging in die park en sal beslis weer soontoe gaan in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway that is value for money!

Outstanding bush accommodation and hospitality at its finest. We booked for three nights and ended up staying longer just because it was so amazing. We had various animals visit us throughout the day. There is a nice cool swimming pool, each bedroom has an en-suite bathroom and a queen bed, a large fire pit, and a great abundance of wildlife. What more could you ask for? This place is a five star accommodation at a three star price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Gesin met tieners

We thoroughly enjoyed our stay at Eland 3364 which is a well maintained house with a nice splashpool and regular wildlife visitors in the adjoining bush. It is also close to the river for those evening walks.

The house is lovingly furnished with many fittings that are apparently individually crafted. Plenty of pots and pans for cooking but some of my children would have liked a toaster for the old bread. The weather was unseasonably cool but we still enjoyed many hours in the pool with the obligatory drinks, especially on old years eve. Evening walks were discouraged because of the presence of some lions that strayed in from Kruger but, as always, the river retained its charm, especially it being at a high level due to plenty of rain. We rate this our favorite place to stay in Marloth.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B

A much needed mini holiday and was not disappointed at all!

My husband, son and friends spent an incredible weekend at Eland 3364 where we were able to relax and take in the beautiful surrounds of Marlothpark and its wonderful wildlife. Our hosts, Nellie and Cobus, were absolutely wonderful. They made us feel so welcome, and nothing was an effort to make our stay unforgettable. The accommodation was fantastic and we had everything we needed. The only downside was the fact we couldn't stay longer, however, we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane S
Besigheidsreis

Beautiful destination.

Very friendly reception.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanetha B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanetha B
Gesin met tieners

Saam met baie diere gekuier.

Die braaiplek is elke dag netjies skoongemaak en die diere kuier heerlik daar. Die tieners het die diere heerlik gevoer. Ons kon maklik na die rivierfront toe stap sonder dat dit te ver is. Die eienaars bly ook direk langs huis. Die huis was nogal stowwerig maar dit is seker maar van in die bos bly. Daar was ook geen kussings op houtstoele en 2 lêbanke bo buite op dek nie wat nogal lekker sou kon wees. Die ingang na die huis is ook nogal nou en effe weggesteek met 'n skerp draai tussen 2 bome. Die kombuis is ook nogal klein as jy 2 gesinne is met almal wat wil eet en was. Die eienaars was baie behulpsaam, my man het sy kussing daar vergeet en hulle het gesorg dat ons dit terugkry. Baie dankie vir julle vriendelikheid en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met klein kinders

Rustige natuurwegbreek met alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly en daar was alles wat mens nodig het. Die eienaars bly in 'n kleiner huisie teen die groot huis en is naby om dadelik te help met enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonora V
Gesin met tieners

Wonderlik!

Wat 'n rustige en mooi plekkie. Julle sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raleigh E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raleigh E
Gesin met klein kinders

Perfekte vir familievakansie.

Die verblyf was ongelooflik lekker ons harte was seer om die wonderlike huis en gasvrye Cobus en Nellie te verlaat na die beste bosveldvakansie in ’n lang tyd. Alles was netjies en skoon. Ons het beslis die meeste diere by die heining gesien as enige iemand anders in Marloth. Ruim kamers met lugversorging, elke kamer het 'n badkamer en heerlike stoep waar ons kon kuier en die natuur aanskou. Ons as gesin sal weer die huis gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica J

Lieflike huis met baie gasvrye gashere.

Kamers met elk sy eie badkamer is definitief 'n pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Cobus en Nellie, baie dankie vir die hartlike ontvangs. Ons het dit waarlik geniet om in die oggend wakker te word met die diere amper op die voorstoep. Jul plekkie is tops. Sal regtig weer 'n draai maak in die nabye toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sohn S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sohn S

Die huis het alles nodig om jou verblyf gemaklik en lekker te maak.

Beveel dit vir almal aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaque V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaque V
Saam met vriende

Baie lekker, met vriendelike gasheer!

Vriendelike ontvang! Alles wat jy nodig het in 'n pragtige omgewing. Elke dag baie diere gesien. Sal die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Baie rustig en mooi.

Dit was 'n baie lekker naweek saam met familie. Baie mooi huis in 'n baie mooi deel van die land. Cobus en Nellie het ons baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. 'n Groot gesin of familie kan die huis gerus probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke S

Eland 3364 is 'n wild-vriendelike huis wat perfek is vir 'n groot groep mense.

Ons het 'n heerlike naweek in Eland 3364 gehad. Die omgewing het baie wild wat by die huis kom kuier so dit is perfek as iemand net op die stoep wil sit terwyl rooibokke, koedoes en sebras om jou wei. Die huis is dieper in die bos en dus skud jy die stad se geraas af en geniet 'n heerlike, stil omgewing terwyl jy saans langs 'n bosveldvuur sit en luister hoe die leeus brul. Die huis was pragtig skoon en groot genoeg om 10 volwassenes te huisves. Cobus en Nellie was baie vriendelik en hulpvaardig om ons besoek so gerieflik en maklik moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Ons verblyf was baie lekker en sal beslis weer kom kuier. Sal ook die blyplek aanbeveel vir mense. Dankie vir vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie B

Heerlike bosveld-wegbreek vir my gesin gewees.

Die huis was alles wat ons verwag het. Die huis met sy vier slaapkamers was nommerpas vir ons behoeftes. Alles wat nodig was, is in die huis en dit was skoon en netjies gewees. Ons het heerlik op die stoep gesit en kuier, die kudu's en ander diere het gereeld kom inloer. Selfs leeus oorkant die Krokodilrivier gesien wat loopafstand van die huis is. Sal beslis weer Eland 3364 besoek en kan dit aanbeveel vir 'n lekker bosveld-kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G

Genoeg spasie 10 om te ontspan.

Cobus en Nellie was vir ons baie goed gewees. Die huis is netjies uitgelê, dis skoon en wanneer ons ook al 'n probleem ervaar het was hulle net 'n boodskap weg. Hulle het ons so laat deel voel van die bosveld gemeenskap dat ons verseker weer sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met vriende

Beste plek in Marloth.

Kom geniet die bosveld in 'n pragtige huis met die wild wat heeldag en nag om jou huis beweeg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V
Saam met vriende

Wonderlike plek tussen diere en vriende!

Perfekte gashere Kobus en Nellie, ek kom vir seker weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolly P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolly P

Uitgerus, herlaai, vernuwe, dankie!

Wat 'n ongelooflike lekker tyd het ons gehad. Lieflike plek. Ruim, skoon en gerieflik. Ure op die stoep deurgebring omring deur wilde diere. Sal sommer eersdaags weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frik P
Gesin met klein kinders

Het verblyf baie geniet.

Sal beter wees as die huis skoongemaak word en toiletpapier verskaf word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizahni W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahni W
Gesin met klein kinders

Uit die boonste rakke!

Baie dankie van uit Amerika, Seattle! Julle sal ons en die Amerikaners vir seker weer sien! Stunning plek, kon nie vir beter gevra het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldo F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldo F

Rustige atmosfeer diep in bosveld met alles wat mens nodig het.

Heerlike huis, almal het dit vreeslik geniet. Diere loop vry om 'n mens en kom loer in. Kobus en Nellie is ongelooflik vriendelik en gasvry. Die huis is wonderlik uitgelê en geleë in die park. Huis is netjies en skoon en die kuier-area is wonderlik. In Marloth teen die rivier af het ons leeus, luiperd en renosters gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Nie beter manier om my verjaarsdag te vier nie!

Baie dankie aan (Tannie) Nellie en Oom Cobus vir 'n fantastiese naweek. Die plekkie was gereed vir ons laat aankoms en was sommer dadelik begroet deur die klein nagapies en later die brul van leeus vanaf die Park. Die ligging van die huis in Marloth is goed - ons het nog nooit so baie wild gesien in Marloth soos hier nie, asook die interaksie met die diere was 'n belewenis. Die gasvrou het vir ons inligting gestuur vooraf oor moontlike items wat ons moet saambring en oor 'sightings' gedurende ons verblyf. Huis is goed ingerig en alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal weer daar gaan kuier. Was lekker verras met die komplimentêre WiFi! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leezil F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezil F
Gesin met tieners

Loved the house.

Lots of wild life just outside the fence. The owners are such friendly people. Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlet I - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlet I
Saam met vriende

Wonderlik.

Baie lekker langnaweek en die dierelewe om die huis was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franco L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco L

Dit was werklik 'n stukkie hemel op die voorstoep.

Verwagtinge was by verre oortref, wonderlike plekkie en wonderlike diens, 'n besliste toekomstige vakansie tuiste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Gesin met tieners

Mees ongelooflike verblyf ooit in Marloth.

Die ligging van die huis is naby die rivier, jy word gegroet met die roep van 'n seekoei elke dag. Die gaste wat kom kuier is nagapies, koedoes, rooibokke, meerkatte, bosbokkies (waaroor my seun nog huil soos hy verlang), zebra's, vlakvarke, duikertjies en die gebrul van leeus elke aand (ons was 2 weke daar). Die huis is baie gerieflik vir ouma wat met trappe sukkel - alles is onder. Die TV (volle DStv en WiFi). Wens ons kon langer bly. Nellie en Kobus is die dierbaarste mense ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie C
Saam met vriende

Baie mooi en uitstekende ligging.

Fantastiese ligging as jy wil rus en belangstel in wild besigtiging. Huis baie gerieflik met 4 kamers, elk met badkamer. Ideaal vir meer as een gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V
Gesin met klein kinders

Vriendelikheid van mense.

Die stilte is die wonderlikste van die hele naweek, niemand pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wickus H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus H

Baie mooi en lekker verblyf.

Heerlik gekuier en sal ter enige tyd die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

What an amazing holiday with super friendly owners.

The most exciting bush getaway! I will recommend 3364 Eland to anyone. The owners are such lovely, hospitable guys whom we have made lifelong friends with. An entertaining Friday night with many laughs! The home is so comfortable with all the necessary crockery, cutlery and bedding. The aircon was very welcome as was the splash pool. House was more than big enough to accommodate all 10 of us. The animals visiting on the front lawn is an experience to witness, especially for urbanites. Highly recommend this stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sandy D
Gesin met tieners

Ons het lekker gekuier.

Die huis is groot genoeg vir die hoeveelheid mense waarvoor dit geadverteer word. Al probleem wat ek het met die huis is dat dit regtig vuil was. Die vloere, vensters was vuil met ons aankoms. Die boonste stoep was vol spinnerakke en stof ons het nie een keer daar gesit in die 4 aande wat ons daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie L
Gesin met tieners

'n Rustige en privaat eenheid; perfek geleë in die bos.

Baie lekker en rustig. 'n Paar goedjies wat aandag kort: Een badkamer op boonste vloer het geen warm water nie, die lugversorger in die onderste slaapkamer lek water, die elektriese ketel is foutief. Bewalwe vir bogenoemde was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent J
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Verlief geraak op Marloth Park Eland 3364. Gaan beslis in die toekoms weer daar bly.

Ons het veral die diere wat voor die huis wei geniet. In die aand het die nagapies ons besoek. Dit was nogal 'n belewenis. Huis is baie netjies en skoon. Ons gaan hulle weer in die toekoms besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin C
Gesin met klein kinders

Was die beste plek gewees.

Was baie lekker dat die wild so naby aan die huis gekom het en het mooi foto's geneem van al die diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burger B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burger B
Saam met vriende

Baie goed toegerus.

Het die verblyf en die naweek baie geniet, ongelukkig het ons die tweede dag en aand geen krag gehaad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V
Saam met vriende

Baie lekker ruim kamers en lekker leefspasie.

Heerlik gemaklik en bekostigbaar. Baie prakties uitgelê en lekker om die diere om die huis te sien water drink en wei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien A
Saam met vriende

Wonderlik. Ek sal graag weer wil gaan.

Dit was wonderlik om al die diere te kon sien en geniet vanaf jou voorstoep. Die huis was gerieflik, skoon en netjies. Ons het niks meer nodig gehad nie. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Baie lekker verblyf, alles wat mens sou nodig hê.

Heerlik dat almal hulle eie badkamer het. Baie diere het kom kuier. Goed geleë - naby aan rivier. Kan sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertus W
Saam met vriende

Lekker gerus met goeie ligging.

Ons het lekker gebly en baie diere het kom draai maak. Al negatiewe was dat die potte en panne en die laaie waarin dit gebêre word so vuil was dat ons liewer alle kos op die vuur gemaak het. Daar is ook 'n druppende kraan en moes ons elke keer die toilet se kraan toedraai. Verder kan ek die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V

Pragtige vakansiewoning maar kort beslis aandag wat netheid betref.

Pragtige woning maar stowwerig en nie skoon nie. Kombuistoerusting (potte en panne) is in 'n swak toestand en moet vervang word. Geen braaibak. Swart mufaanpaksels in storte. Lieflike plek maar skep die indruk dat daar nie 'n skoonmaakdiens is wat gereeld die verblyf skoonmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine B

Ons het die vakansie baie geniet en die huis is gemaklik vir 'n groep van 8-10 mense.

Die hele familie het die kuier in Marloth vreeslik geniet. Die huis was gerieflik. Die een bed was gebreek, maar die eienaar het sommer die volgende dag reeds 'n splinternuwe dubbelbed laat aflewer nadat ons hom laat weet het. Dit was 'n aangename verrassing! Die enigste ietsie wat bietjie onverwags was, was dat die eienaar en sy vrou op die perseel woon (nie permanent nie) in 'n woonstel wat aan die groot huis vas is, dus was daar (soms) nie regtig die gevoel van afsondering in die bos wat mens graag sou wou hê nie, maar dit het op die ou einde nie soveel gepla soos ek gedink het dit sou nie. Ons hoef toe ook nie die alarm heeltyd gestel het nie, omdat hulle daar was. Bygesê, is hulle nie altyd daar nie en dit kan wees dat hulle met die volgende besoekers se kuier glad nie daar is nie. Dit was darem skoolvakansie. Hulle is baie vriendelike en hulpvaardige mense vol raad en staaltjies wat baie interessant was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S
Saam met vriende

Dit was 'n baie aangename naweek met 'n pragtige uitsig en het baie goeie diens van die eienaar ontvang.

Die naweek was heerlik. Ons kon rus en het die diere vreeslik geniet. Ons het 2 klein sebratjies gesien wat by ons kom eet het. Die huis was ook baie mooi en alles is lekker ingerig. Die sterre is definitief iets om te beleef in die bos. Die stoep is 'n lekker kuier plek met 'n splash pool. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P
Gesin met tieners

Heerlike bosveldavontuur met 'n tikkie stadsgemak.

Wens ek kon 'n boek skryf. Vriendelike eienaars, heerlike verblyf, diere wat kom kuier en 'n volstruis wat homself kom tuismaak het. Heerlike opwinding vir ons gewone ou stadsjapies. Sal weer hier kom draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Gesin met tieners

Gerieflike huis vir 'n lekker Bosveld-wegbreek.

Baie dankie aan Cobus en Nellie vir hul vriendelikheid en wenke van wanneer en waar on wild te sien. Die huis is baie gerieflik vir 'n gesin of selfs vriende wat saam wil bly. Die lugversorging was 'n aanwins met die hittegolf. Die huis het aan al ons stoutste verwagtings voldoen en die kombuis is toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n vakansie. Ons sal verseker weer hierheen kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Hierdie plek is seker die beste posisie op Marloth. Naby aan die rivier maar nie in die straat met die verkeer nie. Baie goeie plek en waarde vir geld as jy in ag neem elke kamer het en suite fasiliteite. Een kamer het so bietjie van 'n rookreuk gehad, sal dalk so bietjie moet werk aan hom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope V
Saam met vriende

Baie rustig. Ruim huis. Lekker kuier areas vir groot klomp mense.

Ideale huis vir klomp mense. Baie lekker privaat badkamers. Genoeg ruimte. Handdoeke en linne bevredigend. Kombuisware kan dalk aandag geniet. Skerper messe, opdienbakke, slaaibakke en plekmatjies. Was- en afdroogvadoeke het al beter dae gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 3364, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YzhmYjI4LTc1NDItNDZkZS04YWZlLTgwYjgyNGQ1ZWMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 61 5 1 5 3364 Eland Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.341754 31.809275