LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marloth Park Hippo House | LekkeSlaap
+63

Marloth Park Hippo House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Marloth Park Hippo House
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Werner S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Saam met vriende

Gemaklik, tranquil, huis weg van die huis.

Ons almal het besluit dat ons so gou moontlik weer sal gaan en die keer langer. Dit is gerieflik, gemaklik en luuks. Dit is wel bietjie sleg dat mens net die rivier van die uitkykpunt kan sien. Die kamers en badkamers is werklik aangenaam. Ons gaan vir seker die ons huis in die bos maak.

Wynand S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Baie lekker wegbreek!

Die huis was ten volle toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n selfsorgeenheid vir 'n groot groep mense. Dit was baie lekker gewees, die ligging van die huis is ook perfek. Die feit dat die kamers lugverkoeling in het het ook baie gehelp.

Leandi M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandi M

Lots of potential, requires maintenance.

Hippo House is situated close to the river and thus the location of the house is great. We did, however, have endless issues with hot water supply and the children had to bath in cold water some evenings. Abri advised that some lizards had bred in the geyser box, but even after this was resolved the water was still not constant. It would be hot for 2-3 minutes then ice cold. Then we would have to close the tap and repeat the process. Although Abri provided the plumbers contact details I do not feel this is something I would like to resolve while on holiday. The house has plenty of potential but it is in need of dire maintenance and a thorough clean - a used condom was left on the bedroom floor from previous guests which was not cleaned when we arrived.

Marloth Park Hippo House's terugvoer

Dear Leandi,

I can confirm that we renovated all the bathrooms since your stay and even added a fourth one so all bedrooms now have a private bathroom. Please see the new photos I uploaded on this website. We also replaced the gas geysers with a large electric geyser so the hot water issues are now resolved.

The new bar area and pool deck is also a massive improvement.

We have appointed new staff at the house to resolve the issues you had with the cleaning. As you can see, this was a once-off issue as our previous guests did not have issues with housekeeping at this house.

We apologise for the inconvenience during your stay but can assure you all have now been rectified to ensure a pleasant stay at Hippo House.

Regards
Abri le Roux

Marloth Park Hippo House
Gerhard H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard H
Gesin met klein kinders

Lekker kuierhuis, maar kort onderhoud.

Die bestuurder, Anton, was baie deeglik, vriendelik en het baie gehelp. Ons het vir 2 dae geen warm water gehad in 2 badkamers nie, maar Anton het gereël dat die gas vervang word. Die kombuis op die tweede verdieping pla so effe aangesien almal buite kuier en braai. Die braaigeriewe is baie lekker en al die implemente in die kombuis is luuks, nuut en fantasties. Die hoofslaapkamer met die en suite-badkamer se lakens kan vervang word- dit lyk baie oud, en daar is ook vismotte in die bed gevind. Verder moet onderhoud gedoen word aan die huis (hekkie val omtrent uit mekaar). All-in-all, 'n lekker week gehad in Hippo House.

Marloth Park Hippo House's terugvoer

Beste Gerhard,

Ons het sedert jul verblyf al die badkamers oorgedoen en ook 'n vierde een aangebou sodat elke kamer nou sy eie badkamer het. Ons het ook die gas geisers vervang met 'n elektriese geiser so die water probleem is opgelos.

Kyk gerus na die nuwe foto's wat ons gelaai het op LekkeSlaap.

Groete
Abri Le Roux

Marloth Park Hippo House
Yzelle V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yzelle V
Saam met vriende

Asemrowende ervaring, alles wat 'n bosveld-wegbreek kon wees.

Al wat dalk kon verbeter het was die warm water toevoer ─ was onvoldoende vir die 8 mense.

Marloth Park Hippo House's terugvoer

Beste Yzelle,

Dankie vir jou terugvoer. Ons is altyd bly om te hoor ons gaste geniet Marloth Park Hippo House.

Ons sal ook aandag gee aan die warmwater-toevoer en sal dit opgradeer soos benodig.

Groete,
Abri Le Roux

Marloth Park Hippo House
Jackie T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie T

Perfect accommodation.

Staff friendly and helpful. Abri went to the effort to courier something back that was left behind.

Lydia M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Saam met vriende

Goeie ligging, netjiese huis met baie geriewe.

Ons was 'n groep van 2 gesinne, een met tieners. Hippo House is 'n gerieflike bestemming. Die kamers is netjies, en die leefareas beloof heerlike kuiers. Ons het heerlik saam gekuier, kos gemaak en luilekker in die swembad afgekoel. Ons het niks meer nodig gehad as wat die huis gebied het nie. Die ysmasjien is 'n bonus, want dit is iets wat ons altyd saam ry. Die lekker groot yskas en vrieskas in die kombuis en die yskas in die kroeg dra baie by tot die gerief van die huis, daar is meer as genoeg plek om alles koud te hou in die warm weer. Die lugreëlings in die slaapkamers en leefarea maak ook 'n kuier baie gerieflik. Die dek bo kyk regtig tot binne in Kruger en ons het ons vroeë oggende en laat middae geniet met wildkyk. Anton se diens was skitterend en hy het regtig uit sy pad gegaan om seker te maak ons is tevrede. Ons het elke dag 'n silwerskoon swembad en braai gehad. Dankie Anton.

Danie F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Gesin met klein kinders

Dit was een van die beste Kruger trips wat ons al ooit gehad het!

Hippo House is netjies, en baie strategies geleë aan die oewer van die Krokodilrivier. Anton het ons vriendelik ontvang, en alles verduidelik. Abri het onmiddellik uitgehelp toe die geyser afgeskop het! Die verblyf was gerieflik, en ons het dit terdeë geniet. Vol punte aan Abri en Anton en wie ook al in die agtergrond gewerk het!

Robert R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R
Saam met vriende

Was awesome.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die huis is netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was awesome.

We had a wonderful time and the house is neat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Amazing house overlooking Kruger Park.

The house offers amazing and clean accommodation with a view over the Crocodile River and the Kruger National Park. We were able to see a lot of buffalo and elephants from the house. At night it felt as if the Lions were roaring in the garden, we were so close to the Kruger Park. Anton, the caretaker, did a great job and was an added bonus we did not expect. The house was fully equipped for self-catering, even an ice machine and gas braai was available to us. Full DSTV was available, so we were able to keep the kids happy and watch our sport. It was too cold to use the splash pool but would be nice on hot summer days. We would definitely returning very soon and highly recommend this accommodation.

was R3 550
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
was R3 550
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
was R3 550
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeiweg 3295, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACp3fhKwKkl6d6gsElohg34a8SNi0da6W2FTkAR85LunTFyfqH7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 550, nou Vanaf R2 840  per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 3295 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.336593078778 31.812248909504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!