Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marloth Wild Fig

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Marloth Wild Fig
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christine P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Dit is 'n pragtige plek en baie netjies. Die eienaar se mense in die groot huis was baie vriendelik en aangenaam. Het baie lekker daar gebly en sal beslis daarheen gaan en beveel baie baie hoog aan. Vir ons was dit baie aangenaam en rustig en kon lekker rus met geen geraas, met net die klank van die natuur en die diere. Daar was 'n plesier om te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons waardeer Christine se pragtige resensie. Hulle was gaste wat altyd welkom is.

Marloth Wild Fig
Juane’ D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juane’ D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en heerlik.

Heerlike plek, ons het baie lekker gebly en sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dankie vir jou resensie Juané. Kom gerus weer.

Marloth Wild Fig
Diana S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Diana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very impressed.

Good decor. All amenities you require. The kitchen is well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

It was a pleasure to host Diana. They are friendly and communicative, and left our place neat and tidy when they checked out. We will definitely host them again in the future.

Marloth Wild Fig
Petro H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Mariette and Barry were excellent hosts. The studio unit has got everything you need, to the smallest details like earbuds and cottonwool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dankie vir julle mooi antwoord. Ons hoop ons sien julle binnekort weer en dan eerder in een van ons nuwe Marloth Kruger View Ateljees vir uitsigte van die Kruger vir julle.

Marloth Wild Fig
Martiens P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Wat 'n heerlike plek. Die hele opset is slim beplan en uiters goed toegerus. Daar is absoluut alles wat jy nodig mag kry. Die sonkrag is 'n wenner en net so ook die WiFi. Die televisie-opset het uitstekend gewerk en die diere wat besoek afgelê het, was 'n bonus. Boonop is die Wildtuin net om die draai. Om Marloth Wild Fig in op te som: "Clever, very clever".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Baie dankie Martiens vir n wonderlike, goed uitgedinkte resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Mense soos julle is altyd meer as welkom.

Marloth Wild Fig
Adele B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super comfortable with all that we needed. Solar power was wonderful - didn't even know when load shedding was taking place.

What a fabulous place to stay with all the amenities we needed and at such a great rate. I would highly recommend Marloth Wild Fig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Thank you for your lovely review Adele. We are glad the new uninterupted solar power supply was appreciated. Guests such as yourselves are highly recommended to all hosts.

Marloth Wild Fig
Alison H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely quiet place to stay.

On our 1st morning we had a giraffe standing right next to the patio, such an unforgettable sight. The studio is also just a short walk away from the river. Mariette and Barry were wonderful hosts. Definitely would recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Thank you Alison, you were a pleasure to have. It is good you had some visits from the giraffes, as they like this area.

Marloth Wild Fig
Ben K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster, sal my beslis weer sien.

Ligging is uitstekend, akko,modasie vyfster, baie om te sien. Net 'n plesier gewees om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons is bly julle het Marloth Park geniet. Dankie vir die vyfster.

Marloth Wild Fig
Anezelle C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anezelle C
Gesin met klein kinders

Dit was soos vakansiehuis weg van huis. Ons het baie lekker gebly en die wildlewe terdeë geniet!

Die huis is goed toegerus en skoon. Ons het gereeld gestap en fiets gery. Wildlewe is volop en die onverwagse kuiertjies van 'n bokkie, nagapie, ens. was wonderlik. Geen raserige bure naby en die eienaar het binne minute gehelp met raad waar nodig. Sal definitief weer daar gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dit is goed om te weet julle het die diere en die huis geniet Anezelle. Ons hoop die bos roep julle gou weer terug.

Marloth Wild Fig
Christan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Waarde vir geld en 'n baie goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Baie dankie Christan vir jou mooi boodskap. Ons is bly julle het ons plekkie in die bos geniet. Julle is altyd welkom.

Marloth Wild Fig
Suzani E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Dit was werklik baie lekker, baie netjies en skoon en al die geriewe is goed. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons waardeer sulke oulike gaste soos julle is en dit is lekker om te weet julle geniet die bosveld terdeë. Julle is altyd baie welkom!

Marloth Wild Fig
Cornelis V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Enigste negatief. As jy vuurmaak in die braai trek die rook in die huisie in en dan ruik dit soos 'n stroois.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Cornelis, kom geniet gerus weer Marloth Park. Ons nuwe 2 Ateljees met sonkrag, jacuzzi en uitsigte oor die Kruger, kan besigtig word op Lekkeslaap en is genoem Marloth Kruger View.

Marloth Wild Fig
Carlo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing tog naby aan alles.

Ons het die voëls geniet, loopafstand van Krokodilrivier. Die huis is baie gerieflik toegerus en ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou en jou familie te akkommodeer. Ons hoop julle kom gou weer om die bos te geniet.

Marloth Wild Fig
Pieter D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf ster-wegbreek in die bos

Dit was 'n wonderlike ervaring. Mariette en Barry is so gasvry en behulpsaam. Die studio was silwerskoon en is goed toegerus. Ons sal definitief weer van Wild Fig gebruik maak en kan hulle aanbeveel vir puik diens en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dankie Pieter vir jou mooi woorde. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Marloth Wild Fig
Ilze S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Gesin met klein kinders

Was heerlik, skoon en gerieflik.

Was heerlik gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ilse, aangesien julle die bos wegbreek geniet het glo ek julle sal graag weer kom kuier. Kyk gerus na ons splinternuwe 2 woonstelle met n uitleg soos die Ateljee wat julle geniet het. Dit is op Lekkeslaap en genoem Marloth Kruger View, met sonkrag, jacuzzi en uitsigte van die Kruger.

Marloth Wild Fig
Petra T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige kuier.

Die huisie is netjies en het alles wat jy moontlik nodig kan kry. Besliste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Dankie, Petra, vir jou opmerkings. Ons is bly julle het dit geniet om hier te bly en het veral die besondere voël lewe opgemerk en geniet. Ons hoop julle kom kuier weer gou.

Marloth Wild Fig
Karie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte in natuur is altyd belangrik, het daaraan voldoen.

Was vir ons regtig gevoel van rustigheid in natuur, ligging goed geleë en die feit dat jy kan stap om meer te sien, is baie punte vir ons. Mooi sonsondergang, voëllewe genoeg om brein doenig te hou. Vir ons 10 uit 10. Welgedaan aan die eienaars van Wild Fig, mag die Here julle seën in die komende jare.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons sal julle baie graag weer wil ontvang Karie. Gaan kyk gerus op Lekkeslaap na ons 2 splinter nuwe eenhede genoem Marloth Kruger View, met sonkrag, jacuzzi en uitsigte oor die Kruger.

Marloth Wild Fig
Pierre J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Gesin met klein kinders

Ons was aangenaam verras oor die lekker en mooi omgewing.

Was voorwaar die regte oornagplekkie vir ons om ons seuntjie die Kruger to kon gaan wys. Alhoewel ons eers van die Saterdag af ingeboek was, my fout, het ons Vrydagmiddag arriveer, en het die eienaar onmiddellik ons situasie verstaan en ons uitgehelp. Die boma vuurtjie in die aand was 'n hoogtepunt vir my seun, veral toe die vlakvarke bietjie kom hallo sê het. Ons sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons is bly julle het jul tyd in Marloth Park geniet. Dit is wel 'n wild-lewe reservaat area en mens moet altyd op jou hoede wees vir die wilde diere. Ons kies juis Marloth Park omdat ons hier baie veiliger voel as om in 'n groot dorp of stad te bly. Ons slaap gereeld buite op ons balkon. Ons hoop dit gee julle gemoedsrus oor veiligheid sodat julle gou weer kan kom kuier.

Marloth Wild Fig
Estelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek saam met hartsmense.

Lieflike, stil plek - voorwaar 'n eerste, ongelooflike ervaring vir ons. Alles wat mens nodig het en netjies skoon. Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons het julle verblyf hier waardeer. Lyk my dit is tyd weer vir n bos wegbreek. Gaan gerus kyk op Lekkeslaap vir ons nuwe Marloth Kruger View Studios met uitsigte oor die Kruger.

Marloth Wild Fig
Joice K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joice K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek

Die rustigheid en stilte kan nie geëwenaar word nie. As jy will rus is dit die regte plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Ons het julle as gaste baie waardeer Joice. Kom gerus gou weer.

Marloth Wild Fig
Tamlin D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

My nuwe huisie weg van die huis.

Wat 'n ongelooflike ervaaring! Het vreeslik lekker gebly, alles was mooi skoon ,stil, en veilig. Wild Fig Studio is baie modern en het alles wat 'n mens nodig het. Ek kan die studio aan enige iemand aanbeveel wat 'n rustige wegbreek nodig het. Tannie Mariette, vreeslik dankie vir al die moeite wat tannie ingesit het om ons tydjie daar lekker te maak. Wild Fig Studio is fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Dit was baie aangenaam om met jou te gekommunikeer het en ek is baie bly julle het jul verblyf baie geniet. Ons sien uit daarna om julle te sien wanneer julle weer kom kuier.

Marloth Wild Fig
Mnr Kj W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Kj W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Barry en Mariette is die beste gasheer en gasvrou wat ons nóg ontmoet het. Hulle verdien 5-ster-status na ons mening. Alles wat mens nodig het is in die blyplek. Ongelooflik netjies en skoon.

Baie lekker geleë vir en-route na Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Karel en Wilna was besonder genotvolle en gawe mense. Hulle het alles pragtig pragtig skoon nagelaat. Dit was werklik n plesier om hulle hier te gehad het en ons hoop hulle kom gou weer.

Marloth Wild Fig
Christelle D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie lekker.

Sal die plek vir enige iemand aanbeveel, plek baie netjies en 'n mens voel so ontspanne as jy daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Elmarie en haar familie was wonderlike, gawe gaste. Dit was baie gemaklik om met haar te kommunikeer. Hulle het die huis in n puik toestand gelos. Hulle is altyd baie welkom hier.

Marloth Wild Fig
Elmarie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Baie gerieflik en netjies ingerig. Veilig en goeie waarde vir geld.

Goeie ligging stapafstand van die rivier. Heerlike boservaring met diere wat kom water drink. Huis is netjies en goed ingerig. Ons het heel veilig gevoel. Eienaar het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel en ook piesangs vir die magpies gelos wat ons kon gee, asook kos vir die sebras. Dit was uitsonderlike ervaring om te beleef hoe hulle kom eet. Die braaiplek was ook heerlik onder die sterre met goeie beligting. Sal dit beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marloth Wild Fig se terugvoer

Elmarie en familie was 'n plesier om te huisves.

Marloth Wild Fig
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisstraat 1538, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be3418092c2bf37d20d5bf4f4cdba0b8970a991e497a8012ec188df4eeaeb956c45edc82e72a8a6b3c3a245aa53875310ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R616 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 1538 Volstruis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.350821416278 31.758826909227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem