Elandsvallei Akkommodasie by Marlothi Chalets | LekkeSlaap
+7
+7

Marlothi Chalets

Selfsorg
  • Vanaf R11 700 per nag (vir 45 persone)
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 , , Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Merlothi Chalets is gelee in die Elandsvallei en is deel van die gemeenskap vir meer as n halfeeu. Hierdie besigheid floreer al vir jare en is oorspronklik gebou deur Dr Vos as familiebesigheid.

Huidiglike word die besigheid bestuur deur sy seun, Werner en sy vrou. MArlothi Chalets bied gaste n vreedsame wegbreek van alledaagse rompslomp. Dis wonderlik om te kyk na die ruig tuin en inheemse bome. Naby ons is n hele aantal aangename dagstappies deur bosse of roetes na watervalle waar piekniek gehou kan word en die buitelug geniet kan word.

Die chalets is almal selfsorg en kan tot 8 persone akkommodeer. Elke chalet beskik oor n kombuis en ons voorsien fasiliteite vir buite braai vir diegene wat die boservaring wil ervaar.

Marlothi Chalet spog met 3 sterre en bied u alle om u tuis te laat voel.

* Selfsorg met 4 - 8 beddens.
* Rustige, prentjiemooi omgewing. Ons is gelee op die N4 roete na Mbombela (Nelspruit)
* Visvang in die Elandsrivier.
* Lapa beskikbaar vir funksies en troues tot 120 persone.
* Ten volle lisensieerde kroeg en klein snoepwinkel beskikbaar.
* 2 1/2 uur ry van Gauteng.
* Perfek gelee vir dagritte na Sabie Kruger Wildtuin en ander mooi plekke.
* n Perfekte stop op die pad na Maputo.
* Bring u eie kos en handdoeke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Marlothi Chalets
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • N4 , , Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Gaste dink Marlothi Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 700
per nag (vir 45 persone)

Sien meer verblyf in

Elandsvallei Mpumalanga
Vanaf R11 700
per nag (vir 45 persone)
Vanaf R11 700
per nag (vir 45 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4 , , Waterval Onder, 1195, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YzAxZDcxLWFkZTctNDZlNC1iZTYyLWY5ZDQzYjJiYmE1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 700  per nag (vir 45 persone) 18 5 1 4 N4 Farm Doornhoek 1195 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.635598 30.393354
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za