Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marlyn and Dolfyn Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Marlyn and Dolfyn Self-catering bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp teen die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en die kenmerkende hemelblou water, witkalk kothuise, tradisionele vissermansargitektuur en die eindelose wit strande dra alles by tot die Mediterreense atmosfeer.

Marlyn and Dolfyn het 2 selfsorgkothuise bo-op mekaar. Marlyn is op die boonste verdieping en Dolfyn op die onderste verdieping. Elke eenheid bied romantiese verblyf aan paartjies met 'n mooi uitsig oor die see. Die strand is sowat 150 m vanaf die eenheid. Elke kothuis het 'n oopplan-uitleg, maar die toilet is apart. Die stort, bad, wasbakke, slaaparea, sitarea en kombuis is alles in een. Elke eenheid het sy eie ingeboude braai.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 94 resensies vir Marlyn and Dolfyn Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marlyn and Dolfyn Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringweg 13, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALRy9tgxtKmcRKrmn17ineVBFMCrIZozQFH9ZP10zR7UUP6BULg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 13 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.811878 17.884371